Clivia Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Clivia Kothuis is op 'n plaas geleë, sowat 7 km buite Hoedspruit en is die ideale oorstopplek wanneer jy na die Kruger Wildtuin reis.

Ons bied 4 eenhede wat in die tuin geleë is. Elke eenheid het sy eie en suite-badkamer. Die eenhede het 'n TV, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook dakwaaiers en lugversorging in elke kamer om die verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Daar is 'n lieflike swembad en 'n groot tuin waarin die kinders kan speel.

Ons probeer ons bes om jou kuiertjie by ons so genotvol as moontlik te maak en verseker self dat al jou behoeftes vervul word. Ontbyt word op aanvraag voorsien en gaste kan aandete by verskeie restaurante in Hoedspruit geniet.

Ons is gerieflik naby aan die Reptielpark, Maholoholo Rehabilitasiesentrum, Kapama Breeding Project en vele ander aantreklikhede geleë.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Clivia Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]