LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Clivia Cottage | LekkeSlaap
+14

Clivia Cottage

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 52 resensies vir Clivia Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lillanie H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lillanie H
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Het die stil plaasomgewing geniet.

Clivia Cottage's terugvoer

Baie dankie.
Ons waardeer julle terugvoer. Hoop om julle weer te sien.

Clivia Cottage
Sanrie D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanrie D
Gesin met tieners

Perfekte wegbreek van die daaglikse lawaai.

Ons sal definitief weer teruggaan! Skoon, netjies en fantasties geleë!

Clivia Cottage's terugvoer

Baie dankie Sanrie. Dit was vir ons ook lekker om julle te ontmoet.
Seenwense.

Clivia Cottage
Yolande R - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie selfsorgopsie in Hoedspruit.

Baie netjies, skoon, veilig en goeie diens.

Clivia Cottage's terugvoer

Baie dankie.
Ons hoop om jul gou weer te sien!
Mooi wense!

Clivia Cottage
Wilma O - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf by Clivia Cottage was heerlik met 'n wonderlike gasvrou wat vir ons 'n uit die boonste rakke ontbyt gegee het.

Dit was so rustig op die plaas met sy groot tuin vol pragtige Clivias. Geen stres, geen lawaai. Net die plek vir 'n Gautenger na die besig lang pad. Dankie vir 'n wonderlike ervaring. Sal beslis weer hier oorslaap.

Clivia Cottage's terugvoer

Dis lekker om van jou te hoor, Wilma. Baie dankie.
Ons is bly as julle dit geniet het by ons.
Mooi wense vir julle.
Groete

Clivia Cottage
Ivy V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivy V
Gesin met klein kinders

Aangename verblyf.

Het die voëls in die tuin geniet. Baie afgeleë en stil.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Was a pleasant stay.

Enjoyed all the birds in the garden. Very secluded and quiet.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Clivia Cottage's terugvoer

Baie dankie, Ivy. Dit was lekker om julle hier te kon huisves.

Groete.
Onia

Clivia Cottage
Dorothy F - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy F
Gesin met klein kinders

Onbeskryflik lekker gewees, awesome plekkie en baie oulike mense.

Ons was net drie mense gewees, 2 volwassenes en 11 jarige kind. Dit was die perfekte blyplek vir ons gewees. Ons het lekker geslaap en sommer net lekker gerus, ek persoonlik sal graag weer daar wil bly, die beplanning is vir Desember 2019. Die eienaars van die plek is awesome mense, baie behulpsaam en considered gewees. Ek en my gesin kan die verblyf beslis aanbeveel.

Clivia Cottage's terugvoer

Baie dankie Dot. Julle was net so goed vir ons. Ons is altyd dankbaar om sulke oulike gaste te ontvang.
Ons hoop ons sien julle weer.

Clivia Cottage
Paul C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul C

Ruimte en vreugdevolle verblyf.

Die ligging van ons verblyf was perfek. Ons groot groep het met gemak gebly en die vriendelikheid van ons gasvrou, Onia, gee ons haar 'n vyfsterstatus. Haar behulpsaamheid met alles was uitstaande. Hoogs aanbeveelbaar.

Clivia Cottage's terugvoer

Paul en familie dit was n voorreg om julle hier te kon huisves. Baie dankie dat julle sulke gemaklike gaste was.
Hoop ons sien mekaar weer!

Clivia Cottage
Jenny L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny L
Gesin met klein kinders

Ruim en gerieflike verblyf. 'n Besliste aanbeveling.

Die kamers is pragtig, ruim, skoon en gerieflik. Die area rondom elke kamer is privaat en stil. Die tuin is pragtig. Die ontbyte was heerlik. Die eienaars is warm en gasvrye mense. Sal beslis weer hier tuisgaan en kan dit vir enige reisiger ook aanbeveel.

Clivia Cottage's terugvoer

Baie dankie ek waardeer jul terugvoering. Dit was heerlik om sulke 'maklike gaste' te kon huisves.
Seenwense vir julle!

Clivia Cottage
Johan W - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie tevrede.

Dit is regtig 'n bobaas blyplek. Stil en rustig. Kamer baie ruim en werklik pragtig en netjies.

Clivia Cottage's terugvoer

Baie dankie Johan. Dit was lekker om sulke aangename gaste te onvang.
Groete.

Clivia Cottage
Carel N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel N

Dit was heerlik om so 'n gasvrye ontvangs te kry na 'n moeilike dag.

Ons sal definitief weer daar tuisgaan. Alhoewel hulle vol bespreek was het hulle uit hul pad gegaan om ons die volgende dag nog steeds te help en te bedien! Baie dankie vir vriendelike gasvrye mense.

Clivia Cottage's terugvoer

Baie dankie, ons waardeer jul terugvoer.

Clivia Cottage
Ronel P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel P
Gesin met tieners

Great stay.

One of the best stay overs yet. Thanks for all your kindness.

Clivia Cottage's terugvoer

Thank you, Ronel!

Clivia Cottage
Isabel S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable stay. Just need to state clearly whether or not breakfast is included in the price.

A very comfortable stay. The guest house was lovely and we were given excellent recommendation for a restaurant for supper. Would recommend Clivia Cottage to any travellers.

Clivia Cottage's terugvoer

Thank you! We appreciate your comment. Hope to see you again. Kind regards.

Clivia Cottage
Mariet S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut 'n wonderlike, rustige verblyf.

Onia, die gasvrou, is baie gaaf. Sy het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die kamer was netjies en die verblyf was absoluut net wonderlik. Die natuurskoon om die rondawel is pragtig en ons het heerlik op die stoep gesit en die mooi tuin waardeer.

Clivia Cottage's terugvoer

Baie dankie vir jul kommentaar. Dis altyd 'n voorreg om maklike gaste te ontvang en ons hoop om julle weer te sien. Alles wat mooi is vir julle!

Clivia Cottage
Johan B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Besigheidsreis

Egte cottage verblyf in 'n mooi tuin!

Die rus en stilte was wonderlik met slegs die sagte gepiep van vrugte-vlermuise in die nag en die roep van die Bloukuifloerie in die oggend om jou wakker te maak. Alles wat jy nodig het is beskikbaar in 'n baie praktiese kamer. Gasvryheid, koffie en ontbyt was puik!

Clivia Cottage's terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie. Hoop om julle gou weer te sien!

Clivia Cottage
Marelize L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf in pragtige omgewing.

Hartlike ontvangs, netjiese kamer en badkamer. Goed versorgde tuin en swembad. Kan dit beslis aanbeveel.

Clivia Cottage's terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe kommentaar. Dit was vir ons 'n voorreg om sulke oulike gaste hier te ontvang.
Mooi wense vir die res van die jaar!

Clivia Cottage
Mercia S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia S
Gesin met klein kinders

Lekker op die plaas!

Clivia Cottage was vir ons en ons kinders 'n groot bederf. Dit was heerlik op die plaas, Onia en Braam was so vriendelik en die kinders het die groot, oop tuin met honde kinders vreeslik geniet. Dit was lekker om in die oggend bietjie te stap en met die boklammers te speel. Ons harte verlang terug plaas toe.

Clivia Cottage's terugvoer

Mercia baie dankie vir jul terugvoer. Ons is bly dat jul dit geniet het.
Ons sien uit om jul weer hier te ontvang. Net mooi wense vir jul toegewens.

Braam

Clivia Cottage
Estelle B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B
Saam met vriende

Dit was 'n uitstekende plek om oor te bly op pad na die Krugerwildtuin.

My gaste van Swede het die plaas en tuin en swembad baie geniet en lekker gekuier op die stoep nadat hulle afgekoel het in die swembad. Die boerbokke en baie lammetjies was ook besonders. Onia was 'n uitstekende gasvrou en ons het 'n heerlike ontbyt gehad. Die honde was net so vriendelik en het lekker saam met ons op die stoep gekuier.

Clivia Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie.
Hoop om julle weer in die toekoms te mag ontvang.
Vriendelike groete

Clivia Cottage
Mari D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari D
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike en gasvrye mense, met mooiste tuin en so skoon plek.

Baie dankie vir al jul gasvryheid vriendelikheid en belangstelling. Hierdie plek beveel ek enigetyd aan.

Clivia Cottage's terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Mari. Dit was lekker om julle hier te kon ontvang. Ons wens vir julle net die beste toe en hoop om julle weer te sien.

Clivia Cottage
Gawie V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die slaapplek, tuine en gasvryheid was puik. Aandete was geniet in Hoedspruit en was ook baie aangenaam.

Ons was op pad na die Kruger Wildtuin via Phalaborwa-hek en Clivia Cottage was baie gerieflik en het gehelp om die reis ook te geniet.

Clivia Cottage's terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer, ons waardeer dit.
Seënwense vir julle.

Clivia Cottage
Ronel E - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel E
Gesin met tieners

Ruim, gerieflike verblyf met baie gasvrye eienaar.

Ons verblyf was in 'n baie ruim rondawel. Dubbelbed en 2 enkelbeddens. Matras van goeie gehalte. Genoeg komberse. Waaier en lugversorging. Stort en bad in badkamer! Lieflike tuin. Gawe, gasvrye eienaar. Het verblyf baie geniet en kan dit beslis aanbeveel.

Clivia Cottage's terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer. Alles wat mooi is vir julle. Hoop ons sien mekaar weer.

Clivia Cottage
Solly F - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solly F
Saam met vriende

Baie vriendelike ontvangs. Netjiese, skoon verblyf. Rustige plaasatmosfeer.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Onia. Boerevriendelikheid op sy beste. Alles was netjies en skoon en ons het 'n wonderlike nagrus geniet. As ons weer in daardie omgewing kom sal ons vir seker daar oornag. Ek beveel ook ten sterkste aan dat jy nie daar weg ry sonder om ontbyt te geniet nie.

Clivia Cottage's terugvoer

Baie dankie. Ons is bly julle het dit geniet en waardeer jul terugvoer. Ons hoop ons sien mekaar weer.

Clivia Cottage
Japie S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende, gemaklike, skoon en netjiese ervaring.

Die verblyf hier was en wonderlike plesier. Vriendelike ontvangs. Gemaklike verblyf. Ek beveel Clivia Cottage uiters sterk aan vir enige gesin of egpaar wat wil oorslaap in hierdie gebied.

Lizane R - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizane R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf, dankie vir julle gasvryheid!

Sien sterre.

Clivia Cottage's terugvoer

Ek is baie bly jul verblyf was aangenaam, Rachel. Hoop jul kuiertjie in die Wildtuin was ook heerlik en dat ons julle weer sal sien!

Clivia Cottage
Jan C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C
Gesin met tieners

Uitstekende diens en gasvryheid.

Sien sterre.

Clivia Cottage's terugvoer

Beste |Jan,

Baie dankie vir jou terugvoer. Dit sal lekker wees om julle weer hier te ontvang.

Alles wat mooi is vir julle.

Clivia Cottage
Daleen E - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen E
Besigheidsreis

Aangename verblyf.

Verblyf baie gerieflik en ons is vriendelik ontvang. Pragtige tuin. Sal beslis weer gebruik maak van Clivia Cottage.

Clivia Cottage's terugvoer

Baie dankie, Daleen. Ek waardeer jul terugvoer.

Clivia Cottage
Mariska L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska L

Fantasties.

Baie vriendelike verwelkoming en goeie diens. Daar kan dalk net veilige plek wees vir jou kar.

Clivia Cottage's terugvoer

Dankie Mariska.
Dit was lekker om jul hier te ontvang.
Ons is besig om ons sekuriteit op te gradeer.
Beste wense vir julle

Clivia Cottage
Elize T - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Elize T
Gesin met tieners

Netjies, skoon, maar het onveilig gevoel.

'n Pragtige plek, maar daar moet dringend aandag gegee word om die gevoel van veiligheid aan te spreek.

Elzmari D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elzmari D
Saam met vriende

Baie mooi.

Baie mooi omgewing, baie vriendelik.

Clivia Cottage's terugvoer

Baie dankie Elzmarie. Ek hoop jul troue was baie lekker.

Mooi dag vir julle.

Clivia Cottage
Marietjie F - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

I would most certainly recommend Clivia Cottage to anybody.

The most friendly reception ever, even if we only checked in past 8 at night!

Clivia Cottage's terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer. Seenwense vir julle.

Clivia Cottage
Thys D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys D
Besigheidsreis

Sal beslils weer daar oorslaap as in omgewing.

Perfekte oornag gewees, baie dankie.

Clivia Cottage's terugvoer

Baie dankie Thys. Ek hoop ons ontmoet jul nog eendag. Alles wat mooi is vir julle.

Clivia Cottage
Trynie V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trynie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig, koel, rustig en gasvry! Definitief verblyf om aan te beveel.

Die eienaar is 'n juweel, pragtig mensie met 'n mooi siel en hart van goud. Voel of jy haar al jare ken.

Clivia Cottage's terugvoer

Baie dankie Trynie. Sterkte vir julle!

Clivia Cottage
Sophie G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie verblyf.

Aangename gasheer en -vrou. Verblyf in 'n pragtige tuin. Baie stil en rustig vir 'n goeie nagrus.

Clivia Cottage's terugvoer

Baie dankie. Alles wat mooi is vir julle.

Clivia Cottage
David S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Rustige atmosfeer. Vriendelike mense. Netjies en skoon. Heerlike ontbyt.

Frik P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frik P
Enkelreisiger

Lekker!

Onia is 'n wonderlike gasvrou. Verblyf was aangenaam en gemaklik, sal weer daarvan gebruik maak.

Clivia Cottage's terugvoer

Baie dankie Frik. Alles wat mooi is vir julle.

Clivia Cottage
Chante B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chante B

Rustig.

Was heel lekker, baie rustig met die plaas-effek om ons. Sal definitief weer daarheen gaan.

Clivia Cottage's terugvoer

Baie dankie Chante. Ons hoop ons sien jul weer.

Clivia Cottage
Jaco V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Gesin met klein kinders

Wonderlik!

Wonderlike plek, uitsekende diens.

Clivia Cottage's terugvoer

Baie dankie. Ek waardeer jul ondersteuning.

Clivia Cottage
Jan V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie nice plek.

Baie mooi veilig en vriendelike mense.

Clivia Cottage's terugvoer

Dit was lekker om julle by ons te kon ontvang. Alles wat mooi is vir julle.

Clivia Cottage
Jaco B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ouma-se-plaas gevoel.

Clivia lodge was 'n heerlike rusplek na meer as 800 km se reis. Onia is baie vriendelik en behulpsaam en die atmosfeer en die kamers is so rustige plaasgevoel. Kamers was baie goed toegerus, netjies en skoon. Wees net bewus dat selfoonsein beperk is op die plaas! Ek gaan bly vir seker weer daar as ek in Hoedspruit is.

Clivia Cottage's terugvoer

Baie dankie, waardeer jul terugvoer. Alles wat mooi is vir julle!

Clivia Cottage
Cecile S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile S

Rustige en veilige atmosfeer in 'n smaakvolle slaapplek met mooi tuin.

Clevia Cottage is enige tyd aan te beveel. Pragtige wooneenhede, pragtige rustige atmosfeer en hartlike ontvangs.

Clivia Cottage's terugvoer

Baie dankie Cecile. Ons waardeer jul terugvoer.
Hoop ons sien jul weer.

Clivia Cottage
Nico B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico B
Saam met vriende

Netjies.

Netjies en skoon. Vriendelike ontvangs en behulpsaam.

Clivia Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, dit was lekker om julle by ons te ontvang. Alles wat mooi is vir julle.

Clivia Cottage
Tl L - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tl L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kwaliteitverblyf by oulike egpaar.

Dit was rustig en aangenaam. NIKS het ontbreek nie. Ons wil hierdie aangename plek, verblyf en gashere met vrymoedigheid aanbeveel.

Clivia Cottage's terugvoer

Baie dankie. Dit was vir ons n voorreg om jul by ons te ontvang. Net mooi wense vir die toekoms vir julle.

Clivia Cottage
Elmarie S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike en rustige verblyf. Ongeveer 30 km vanaf Orpenhek na die Krugerwildtuin.

Het baie lekker gebly. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het die plaasatmosfeer baie geniet. Ons sal definitief weer aanklop.

Clivia Cottage's terugvoer

Baie dankie, Alles wat mooi is vir julle.

Clivia Cottage
Sonja S - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies en mooi omgewing.

Is hartlik deur ons gasvrou ontvang en al ons vrae rondom paaie en roetes is behoorlik deurgewerk. Dit het baie gehelp. Heerlike ontbyt. Sal beslis weer by Clivia Cottage oorbly.

Clivia Cottage's terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer die terugvoer. Seënwense vir julle.

Clivia Cottage
Rita E - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita E

Dit was werklik heerlik en ontspanne.

Sien die sterre.

Clivia Cottage's terugvoer

Ek is baie dankbaar jul het lekker gebly by ons en ons sien uit om jul weer by ons te ontvang.

Clivia Cottage
Santie P - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en skoon blyplek.

Ons sal verseker weer kom. Ontbyt is uitstekend, vriendelike gasheer en gasvrou!

Ferdi H - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdi H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en netjies.

Baie vriendelike en gasvrye eienaar. Netjies met pragtige tuin. Sal weer daar bly.

Clivia Cottage's terugvoer

Baie dankie Ferdi. Ons waardeer die terugvoering. Ons hoop om jul weer te sien. Seënwense.

Clivia Cottage
Carl G - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike en lekker verblyf.

Baie aangenaam en vriendelike mense. Mooi skoon, en mens voel baie welkom.

Clivia Cottage's terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer die terugvoer. Hoop om jul weer eendag te kan ontvang. Seënwense vir julle.

Clivia Cottage
Mientjie H - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mientjie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

An excellent, personalised stop over for a trip to Kruger Park and surrounding scenic area.

All facilities were excellent. We were fortunate to view the beautiful garden with banks of clivias in full bloom, amazing setting! Onia's crafty needlework on display in the breakfast room is also a sight to behold. Hope to be back again soon!

Hannes V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi fasiliteite op plaas.

Die gasvrou gaan uit haar pad om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak. Heerlike plaasontbyt. Ons sal sekerlik weer hier kom bly en/of dit ten sterkste aanbeveel.

Clivia Cottage's terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer die terugvoering. Alles wat mooi is vir julle.

Clivia Cottage
Frik S - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik S
Gesin met tieners

Baie lekker, pragtige tuin en rustig. Lekker gebly, baie vriendelike eienaars, sommer tuis gevoel.

Die kamers is baie gerieflik en netjies en in 'n pragtige tuin. Die eienares het ons sommer tuis laat voel en die ontbyt wat sy voorgesit het was heerlik. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Clivia Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons hoop om jul weer in die toekoms by ons te verwelkom. Beste wense.

Clivia Cottage
Shane T - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Shane T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi plek, maar het amper nie eers geslaap nie.

Ongelukkig was die eienaars nie daar nie. Hulle wou ons verblyf kanselleer, nadat ons al die deposito betaal het. Het met hulle toe gereël dat ons daar kon bly (selfs was hulle nie daar nie). Die honde het die hele aand geblaf (langs ons venster) en ons het baie min geslaap. Die plek is mooi, maar die reëlings was sleg. Ons moes ook die volle bedrag betaal, selfs al het ons nie daar eers geëet nie. Ek sal nie weer by Clivia Cottage bly nie.

Clivia Cottage's terugvoer

Ons is baie jammer dat julle nie geslaap het nie. Waarvoor die honde geblaf het weet ons nie en daaroor het ons nie beheer gehad nie. Ons het jul betyds laat weet dat ons ongelukkig nie tuis kan wees. Ons het ook aangebied om ander verblyf vir jul te reël en jul geld terug te betaal. Jul het verkies om by ons oor te bly al het jul geweet dat ons nie hier gaan wees nie. Ons is opreg jammer dat jul ervaring negatief was want ons probeer ons bes om ons kliënte tevrede te stel.

Clivia Cottage
Leona V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leona V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was op pad na Krugerwildtuin, en moes by Orpen hek ingaan, so dit was 'n ideale oorslaapplek voor ons die park in is.

Die plaas is pragtig en ons het sommer dadelik tuis gevoel, met al die honde wat ons verwelkom het. Die eienaars is baie gawe, vriendelike en hartlike mense. Die woonstel was baie netjies, en alles was in plek. Die badkamer is lekker groot, en die feit dat daar 'n bad en stort was was 'n bonus. Die ontbyt wat mev Van der Merwe die oggend vir ons bedien het was heerlik, ons het dit baie geniet. Ek sal werklik weer daar gaan oornag indien ek weer in daardie omgewing reis. Beveel Clivia Cottage vir enige persoon aan.

Clivia Cottage's terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer. Dit was vir ons n voorreg om jul by ons te kon huisves. Ons is dankbaar dat jul tevrede was.
Seenwense.

Clivia Cottage
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glencoe-plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANhqmoezuQilvSlTx2pereTxCEmMVAKlXHswyPXW9XSGzqNsEEM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 52 5 1 5 Farm Glencoe Hoedspruit 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.37188275434 30.888624787331
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!