- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm Glencoe, Hoedspruit, 1380, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Clivia Cottage is op 'n plaas geleë, 7 km buite die dorp Hoedspruit en 'n ideale oornagplek op pad na die Krugerwildtuin.
Ons bied 5 eenhede in die tuin en elke eenheid het hul eie en suite-badkamer. Die eenhede bestaan uit 'n TV, yskassie sowel as koffie- en teemaakgeriewe. Vir die gerief van ons gaste is daar plafonwaaiers sowel as lugversorging in elke kamer. Daar is 'n lieflike swembad en 'n groot tuin vir kinders om ure lank in te speel.
Ons doen ons bes om gaste so aangenaam as moontlik te laat bly en is persoonlik verantwoordelik vir u behoeftes. Ontbyt word op versoek voorsien en gaste kan aandete by verskeie restaurante in Hoedspruit geniet.
Ons is gerieflik geleë naby die Reptielpark, Moholoholo Rehabilitasiesentrum, Kapama Teelprojek en vele ander.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Onia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 104
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Farm Glencoe, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Clivia Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Glencoe, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang