Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cloud 9 Holiday Home

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welbedacht-laan, Rexford, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R10 350 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Cloud 9 Holiday Home is op 'n plaas van 4 hektaar ongeveer 7 km vanaf Knysna geleë. Dit is 'n luukse selfsorghuis wat spog met pragtige berg-, plaas- en rivier-uitsigte en is perfek vir 'n ontspanne wegbreek in 'n rustige omgewing.

Dié elegante ontwerpershuis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 6 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Dié slaapkamer het ook 'n privaat balkon wat spog met 'n pragtige rivier-uitsig en 'n buite-eetarea. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oorblywende slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 2 rusbanke, 'n eetarea, 'n kuierarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, koffietafel, kaggel en 'n TV met DStv, Netflix en Showmax. Die tweede sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek met 10 gaste. Die kuierarea het 'n pooltafel, kroeg, gemaklike sitplek en 'n kaggel.

Gaste het toegang tot komplimentêre WiFi, en kan op die hangmat by die swembad ontspan, in die swembad swem, die boules-baan gebruik en om die vuurput by die boma kuier. Daar is ook 'n groot dek, 'n braai en 'n pragtige uitsig om te geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar en daar is ook 'n kragopwekker vir beurtkrag.

Slaapplek

’n Bespreking by Cloud 9 Holiday Home sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Cloud 9 Holiday Home
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Cherine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Welbedacht-laan, Rexford, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cloud 9 Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R10 350
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R10 350
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welbedacht-laan, Rexford, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc043c5a5a4633e0608f1dbc1b4a6c4996c3e6cb2677649b32a30462ee5f41589a5476712e5e471667f97a1f1b4002a34b12c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 350 per nag (plek vir 12) 1 5 1 5 Welbedacht Lane Rexford 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.016666982541 23.004418468176
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem