LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Clover Bay 2 | LekkeSlaap
+15

Clover Bay 2

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mariene-rylaan 1022, St Micheals-on-Sea, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R720 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Clover Bay 2 is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks oorkant St. Michaels se strand in St. Michaels-on-Sea in Margate.

Dié woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede kamer het ook 'n koningingrootte-bed en toegang tot die tweede badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis het 'n dubbeldeur-yskas, oond, stoof, en 'n broodrooster.

Die sitkamer het 'n TV met DStv. Die sitkamer lei na 'n balkon wat 'n lieflike uitsig oor die strand en omgewing bied.

Neem asb. kennis dat partytjies, geraas, harde musiek en ekstra gaste nie toegelaat word nie.

Die kompleks het parkeerplek op die perseel vir voertuie. Die kompleks is ook naby Shelly Centre, restaurante, en verskeie doendinge in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Clover Bay 2 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Clover Bay 2
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Mariene-rylaan 1022, St Micheals-on-Sea, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Clover Bay 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R720
per nag (plek vir 4)
Vanaf R720
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mariene-rylaan 1022, St Micheals-on-Sea, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c0c94223e68050625cd0854128eb49e7fefaf8a614aab187e6f49f193bfc56e9447caede9311b02c73e2734774a6a020ff6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R720  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 1022 Marine Drive St Micheals-on-Sea 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 09:00 -30.818544446191 30.404351646835
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!