Umdloti Akkommodasie by Club Mykonos 45B Studio | LekkeSlaap
+8

Club Mykonos 45B Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellamontweg 22, Umdloti Strand, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Club Mykonos 45B Studio is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in die stil Club Mykonos-kompleks in Umdloti in KwaZulu-Natal. Dit is perfek vir 'n paartjie of 'n enkelpersoon wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die stad se gedruis af.

Die woonstel het 'n oopplan-leefarea en die slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en 'n badkamer. Die kombuis is ten volle toegerus en beskik oor geriewe soos 'n oond met 'n stoof, 'n yskas, mikrogolfoond en oorgenoeg ingeboude kaste met breekware en eetgerei en ander toebehore.

Die sitkamer is langs die slaapkamer en het 'n gemaklike bank en netjiese sitplek met 'n platskerm-TV teen die muur. Die ateljee het ook 'n privaat stoep en die kompleks spog met 'n groot gemeenskaplike swembad en braai. Daar is ook 2 muurbalbane.

Parkeerplek vir 1 motor is beskikbaar en Club Mykonos 45B is 'n kort entjie se ry van die strand af.

Slaapplek

’n Bespreking by Club Mykonos 45B Studio sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Bellamontweg 22, Umdloti Strand, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellamontweg 22, Umdloti Strand, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0ZGU4NWEyLTZhMTAtNDVlNS1hYTFjLWFjNjhiNGNmMWQ1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 22 Bellamont Road Umdloti Beach 4350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -29.664911 31.120226
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za