Club Mykonos Resort Langebaan

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 198 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Hilton T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ongelooflik, die wind het ons binne gehou. Baie dankie vir julle uitstaande diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deseree B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uitstekend, en baie lekker. Sal weer gaan, dalk net ek en my eggenoot. Die verblyf by Club Mykonos was een vir die boeke. Ek en my eggenoot het met 2 vriende die naweek daar deurgebring en alles was tops. Dit was net dat die onderdak warm swembad bietjie crowded was en ons dit nie gebruik het nie. Die buite swembad kan daar dalk oorweeg word dat dit dalk ook deurgaan skoongemaak kan word, want die voëls en slakke se goedjies lê binne die water en van die vruggies wat uit die boom val.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wahbie F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

It was great. It was good. Next time, please get us units on the ground floor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lereece M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Pret. Ons het dit baie geniet, die plek was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Very good. Please attend to the balcony door (Nr 596). Can't open it without almost breaking the handle or your shoulder. The safe was locked, no use.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Club Mykonos Resort Langebaan
Good day Sir I trust you had an enjoyable visit. Please accept my sincere apologies for the inconvenience caused by the door. I have reported the issue to our maintenance department, and it will be addressed as a priority. We look forward to welcoming you back in the near future.

Burnadine G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Rustige wegbreek. Warm, vriendelike ontvangs. Blyplek is luuks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendriena P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Excellent. Excellent, all was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie D
1 nag
5.0
Mrt 2025

Heerlik. Ons het lekker gebly. Alles wat mens benodig, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernie N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Alles was perfek. Plek is ongelooflik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 198

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 1337 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonos Access Road, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViNjk5ZmRiLWYyZTgtNDc2My1iYTI0LWNkYWFjNGNjZDI5MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 198 5 1 5 Mykonos Access Road Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-00:00 10:00 -33.047962266166 18.04457712019

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang