Club Road

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Club Road is 'n bekoorlike selfsorg-herehuis in Umhlali Beach in Shaka's Rock. Hierdie vakansiehuis is ideaal naby die Salt Rock Mountain-strand, 'n paar restaurante en 'n motorrit weg van ander besienswaardighede in die area geleë.

Dié dubbelverdiepinghuis is ten volle gemeubileer en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoof-, tweede- en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bde en 'n en suite-badkamer. Die vierde kamer het 2 enkelbeddens en die vyfde kamer het 1 enkelbed. Die laaste 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die oopplan-kombuis is met die nodige toebehore toegerus om etes te kan voorberei en gaarmaak. Daar is ook 'n waskamer met 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die formele sitkamer, eetkamer en TV-area lei na 'n stoep wat reg rondom die huis strek en 'n dek wat oor die groot en goed versorgde perseel uitkyk. Daar is genoeg parkeerplek op die perseel beskikbaar.

Club Road is naby die Simbithi Eco Estate, 5 km vanaf die Ballito Junction Regional Mall en sowat 25 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Slaapplek

'n Bespreking by Club Road sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Club Road gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 per nag (plek vir 9)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]