Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coastal Life @ 7 San Andre’s on the Marina

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Andre's 7, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Coastal Life @ 7 San Andre's on the Marina bied verblyf in 'n luukse dupleksvilla, op die oewer van die kanaal op die Marina Martinique Estate, tussen Jeffreysbaai en Astonbaai. Die grondverdieping van hierdie woonstel lei na 'n dek.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n lieflike oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die slaapkamers is op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis, eet- en leefarea is op die onderste verdieping, asook 'n gastetoilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en stoele, en lei verder na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV.

Gaste kan die rus en vrede van die skilderagtige Marina Martinique geniet. Hierdie rustige omgewing is perfek vir onvergeetlike aande met jou gesin, na 'n dag van avonture. Gaste kan om die vuur kuier en bordspeletjies geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Coastal Life @ 7 San Andre’s on the Marina sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • San Andre's 7, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Andre's 7, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57e67eb73948db5f0879036e289bd3cd4f2fcac23fa9169a24fc215d9192a3264093761942aa9ec437656595e19e491bc36b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4) 7 San Andre's Marina Martinique 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.073186626114 24.913224805784
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem