Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cockleshell Beach House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 42 resensies vir Cockleshell Beach House
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marie S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S
Gesin met tieners

Pragtige omgewing en baie rustig.

Pragtige huis met alles wat jy nodig het in 'n pragtige omgewing. Sal graag weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K
Gesin met klein kinders

Beautiful, peaceful!

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evert S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert S
Saam met vriende

Beste plek om 2024 te begin.

Ja, die plek was goed geleë en 'n lekker plek om te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen C
Gesin met klein kinders

Gerieflike huis, pragtige omgewing.

Die huis is toegerus met al die geriewe wat mens kan nodig kry, baie netjies en stapafstand van die strand af. Ons het heerlik gekuier op die stoep. Dit kan aanbeveel word vir almal wat 'n behoefte het aan 'n wegbreek in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicol D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicol D
Saam met vriende

Highly recommended.

Fully equipped house, perfect for a weekend getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa M
Saam met vriende

Wonderlike huis!

Pragtige see-uitsig en vakansiehuis, volledig toegerus vir 8 mense. Daar is battery-stelsel wat TV en ligte aanhou gedurende loadshedding, en die en suite-kamers is 'n bonus. Let wel 2 kamers is op tweede verdieping en een het net 'n bad, maar dit was vir ons geen probleem nie. Sal beslis weer hier boek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gail S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail S
Gesin met tieners

It was very peaceful and close to the beach.

The house was neat and clean and had everything that we needed. The plus for us was that there was no load shedding so we could watch our sports programmes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Theresa B
Saam met vriende

Rus vir jou siel en stilte.

Lieflike huis en ligging. Naby aan Kaapstad.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk S
Gesin met klein kinders

Rus en vrede met 'n pragtige uitsig!

Indien jy jou batterye wil herlaai deur ure na die mooiste sonsondergang te staar, staproetes aan te durf of bloot net die mooi seelewe en ander kreature te aanskou, sal ek hierdie bestemming aanbeveel. Jy sal nie spyt wees nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matilda W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matilda W
Gesin met tieners

One of the best places I have ever stayed at. Greatest host and safe. So clean and so close to the beach. Will go back as soon as I get the chance.

Clean, close to the beach, great view, and is safe.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle L
Saam met vriende

Beautiful and peaceful.

As many people have said, you do need to bring absolutely everything (even toilet paper and soap) since there are no nearby shops, and there's a lovely indoor fireplace (kaggel) so remember to bring wood for that if it's cold! But the house is beautiful, with a fully equipped kitchen, lovely bedrooms (each with private bathroom) and plenty of space. The reserve is stunning and very quiet with a wonderful beach just a few minutes walk away. Martin is the perfect host, very nice and helpful. We will definitely be back for another holiday!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine W

Wonderlike belewenis.

Ons het 'n besondere familienaweek gehad met die mooiste herinneringe. Liewe hemel, die natuur en uitsigte is asemrowend en sag op die oog. Mens kuier heerlik op die stoep. Die huis is ruim en baie gemaklik, bring net kos en jy kuier sommer lekker. Baie dankie julle. Baie dankie Martin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fadia P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fadia P

Rustig.

Dis ń juweel in ons Weskus. Huisie is pragtig en het alles wat jy nodig het. Dis ń plek waar jy jouself weer kan vind. Die sonsopkoms en sonsondergang was iets om te beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline L

Excellent spot for a weekend away.

This is our third stay here - love that their are en-suite bathrooms for each room. Location is perfect. Just a great short getaway from the city - peaceful and quiet. A good addition would be a filter on the kitchen tap for drinking water as we had to go out to buy filtered water for drinking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rouvé H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rouvé H
Gesin met klein kinders

Wonderlike plek in 'n pragtige natuurreservaat saam met familie.

Ons vakansie hier was heerlik. Dit is 'n pragtige huis in 'n pragtige bestemming. Goed toegerus en naby aan Kaapstad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene E
Gesin met klein kinders

Fantasties en asemrowend.

Ons het ons kuiertjie verskriklik geniet, dit was net te kort. Sal weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlindie M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlindie M
Saam met vriende

Heerlike huis!

Heerlike huis met baie vriendelike gasheer. Die gasheer het 'n draai kom maak om seker te maak ons benodig nie enigiets nie. Die huis is so mooi skoon, heerlike strand tema en mooiste uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilona M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona M
Saam met vriende

Lekker gekuier met die familie.

Huis is baie gerieflik en goed toegerus. Die see-uitsig is 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizaan W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizaan W
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik en goed toegerus

Baie skoon en netjies. Die mense is vriendelik en dit was aangenaam om van hierdie verblyf gebruik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan C
Gesin met klein kinders

What a beautiful setting!

We cannot wait to stay here again, the view and positioning were perfect. Our kids had an absolute ball being so close to the beach. The house was more than we expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darren M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darren M
Gesin met klein kinders

Beautiful house in a beautiful location.

Very neat house in a great location in Grotto Bay. Very peaceful and relaxing. We took a few strolls on the beach and around the estate, which was great. Each bedroom has its own bathroom, which allowed for some personal space, and always a plus to have a dishwasher. You do have to take a lot of your own things with you, like wood, firelighters and matches, basic condiments, tea and coffee, etc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S
Gesin met klein kinders

Ongelooflike plek!

Die uitsig is asemrowend. En die huis baie goed toegerus. Sal dit beslis weer oorweeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Airen L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Airen L
Saam met vriende

Great views. Very clean, neat and tidy.

Our car was unfortunately not licensed and they would not let us in the gate to even drop our stuff off at the house. We had a 5 year old and an 8 month old baby with us. We were not advised this before we arrived. Apparently this is a new thing and was only passed the day before we arrived. I still don't understand what our vehicle licence has to do with the stay. The owner did honestly try everything to get us in but they were not budging. Maybe they need to mention that to the next guests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Curlen S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Curlen S
Saam met vriende

Rustig en mooi.

Ons het dit vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amor L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amor L

Dit was 'n heerlike wegbreek van ons normale roetine, lekker gekuier saam met familie!

Grotto se asemrowende natuurskoon en Cockleshell se wonderlike ligging sal ons altyd bybly. Die huis is goed toegerus en silwerskoon, sal defnitief weer hier besoek aflê en dit aanbeveel vir vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelda P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelda P
Gesin met klein kinders

Wonderlike vankansiehuis

Ons was verskriklik vriendelik ontvang. Almal in Grotto Bay is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqui L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui L
Gesin met tieners

Great stay. Awesome location. Will definitely be back.

I would recommend ceiling fans / mounted fans in the rooms for summer and maybe softer pillows. Otherwise can not fault the house at all, we had an awesome time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S
Saam met vriende

Perfekte wegbreek uit die stad.

Cockleshell Beach House was 'n ongelooflike ondervinding. Ons het onmiddellik ontspan en gevoel of ons in die hartjie van die natuur was. Ons kom definitief weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S
Saam met vriende

Pragtige plek, mooiste ligging.

Baie dankie dat ons daar kon bly. Wil net vra vir 'n spieël in die kamers, baie moeilik om lang hare droog te blaas sonder 'n spieël. Verder was alles wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B
Saam met vriende

Pragtig mooi en skoon!

Ons sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester S

Fantasties wegbreek naweek met heerlike huis.

Dit was 'n heerlike wegbreek naweek. Omring deur die see en fynbos, lekker wandelpaaie in 'n baie veilige omgewing. Die huis is goed toegerus met 'n skottelgoedwasser as bonus. Onthou net om hout saam te neem. Ons wil beslis weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana C
Saam met vriende

Salig!

Ons almal (4 oues en 4 jonges), het die naweek ongelooflik geniet. So 'n mooi, goed toegeruste en baie gerieflike huis. Alles silwerskoon. Al 4 kamers het 'n see-uitsig en eie badkamers ─ wat 'n bonus! Die omgewing is salig, veilig en die mooiste natuurskoon. Baie dankie Martin vir die vriendelike en maklike inboek. Ons sal graag weer hier wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irusha K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irusha K
Gesin met klein kinders

Heerlike familie-verblyf.

Ligging, spasie, check-in en check-out. Geen sout en peper en slegs een swartsak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beyers D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beyers D

Fantastic place.

Close to Cape Town. Safe, clean, comfortable for group with each room having en-suite. Will go back there any time.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese plek.

Naby Kaapstad. Veilig, skoon, gerieflik vir 'n groep met elke kamer met 'n en-suite. Sal enige tyd teruggaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gillian J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gillian J
Saam met vriende

Spectacular and an amazing view.

Definitely have to go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony M

Awesome, peaceful holiday with the best sea view.

Best place to stay even during cold days as ithas an amazing fireplace that heats up the whole house and giving comfort indeed throughout. Most definitely a place to revisit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek. Baie baie mooi.

Hierdie pragtige strandhuis was soveel mooier as wat ons verwag het. Die kaggel in die tuiskamer het die hele huis opgewarm en alles was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermine D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermine D
Saam met vriende

Onge-flippen-looflik!

Dit was fantasties. Die huis, ligging, diens, alles het ons verwagtinge oortref. Martin is so behulpsaam, vriendelik en het ons dadelik welkom laat voel. Die huis is pragtig en het alles wat ons nodig gehad het. Daai stoep, daai hangbanke, daai uitsig is wow. Ons sal vir seker weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelie K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelie K
Saam met vriende

Puik.

Heerlik ontspan in 'n rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin W - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin W

Asemrowend!

Baie mooi plek, met genoeg spasie vir 8 volwassenes. Mooi strand en mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D

Baie lekke!

Baie netjies en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andri B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andri B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gerus!

Dankie vir die heerlike kuier! Ons sal beslis weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ternsingel 129, Grotto Bay, 7345, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0012fce8dec6d859c6c9ff4a0441ebed474423d5a3e0b0f4def164829f96945b663c0078dc4131fa4c8fc8fd8ef6e92b412?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 8) 42 5 1 5 129 Tern Close Grotto Bay 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -33.500965931634 18.317839120274
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem