Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

CoCotree Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: View-weg 28, Palmcliff, Ezembeni, Durban, 4170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

CoCotree Beach House bied selfsorgverblyf met 'n asemrowende see-uitsig in Ezembeni, Durban aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Dit is naby die strand, restaurante, besienswaardighede en geriewe.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 14 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en hierdie kamers deel 2 badkamers met storte.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, ysmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Die huis lei na 'n pragtige tuin met 'n swembad, ingeboude braai-area en 'n toonbank met swaaistoele wat ideaal vir skemerkelkies is.

Slaapplek

’n Bespreking by CoCotree Beach House sluit in:

Koningingrootte-bed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • View-weg 28, Palmcliff, Ezembeni, Durban, 4170, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: View-weg 28, Palmcliff, Ezembeni, Durban, 4170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA811cf88d562fd5112e01c2a866df51b75a65b4eea09b59fae187113d3abdf5443624fa36cf6ee2d7e5b10b74cbf1357607e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 14) 28 View Road Palmcliff, Ezembeni 4170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -30.241727 30.78167
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem