Coddiwomple Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klipstraat 13, Kaapsche Hoop, 2108, Mpumalanga
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Coddiwomple Cottage skuil in die historiese dorpie Kaapsche Hoop bo-op Mpumalanga se platorand.
Die dubbelverdiepingkothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en daar kan vir nog 2 gaste plek gemaak word. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 ekstra beddens vir kinders. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die kothuis het 'n oopplan-kombuis en -leefarea en 'n ekstra sitkamer. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ook braaigeriewe, gratis WiFi en 'n kaggel.
Die kothuis bied 'n lieflike uitsig en maklike toegang tot 'n veld vol granietrotse wat vir 1,2 km suidoos strek na die platorand.
Die eiendom bied aan die een kant toegang tot die dorpie se hoofstraat en dis maklik vir gaste om na die historiese plekke, restaurante, winkels en kroeë te stap.
Geniet die uitsig oor die De Kaap-vallei vol mis van een van die uitkykpunte af en beleef hoe wilde perde bedags in die stil strate rondloop. Coddiwomple Cottage is ideaal geleë vir oornagstoppe op pad na Swaziland, Mosambiek en die Krugerwildtuin.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Klipstraat 13, Kaapsche Hoop, 2108, Mpumalanga
- Gaste dink Coddiwomple Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapsehoop Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klipstraat 13, Kaapsche Hoop, 2108, Mpumalanga