Bluewater Bay Akkommodasie by Coega Cabin | LekkeSlaap
+16
+16

Coega Cabin

Selfsorg
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Himeville-rylaan 38, Bluewater Bay, Port Elizabeth, 6210, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Coega Cabin is 'n ten volle toegeruste selfsorg-eenheid in Bluewater Bay in Port Elizabeth. Dit is naby die rivier en die see.

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, TV en 'n plafonwaaier. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het 'n ronde eetkamertafel met sitplek vir 6 mense. Die sitkamer het 'n plafonwaaier, sitplek en 'n platskerm-TV met Netflix.

Die leefarea bied toegang tot 'n privaat binnehof met 'n patio-sonskerm, buitemeubels en 'n ingeboude braai. Die eenheid het veilige parkeerplek agter afstandbeheerde hekke.

Slaapplek

’n Bespreking by Coega Cabin sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Himeville-rylaan 38, Bluewater Bay, Port Elizabeth, 6210, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Himeville-rylaan 38, Bluewater Bay, Port Elizabeth, 6210, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAazNqUScHlKOKsz2xxAXl7bumHoiXMM1HaiaCIbaTDXILFzHeJL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 38 Himeville Drive Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.856481230263 25.631601261181
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za