Kidd's Beach Akkommodasie by Coelacanth Guest House | LekkeSlaap
+68
+68

Coelacanth Guest House

  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Village View-weg 186, Kidd's Beach, Oos-Londen, 5264, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Coelacanth Guest House bied B&B-verblyf in Kidd's Beach, 28 km van Oos-Londen af. Die paaie is geteer en in 'n goeie toestand. Die kusdorpie, Kidd's Beach, is veilig en rustig en die gastehuis is naby die strand.

Die B&B is knus en uniek. Die slaapkamers het privaat ingange van die tuin af, gratis onbeperkte WiFi, DStv en koffie- en teemaakgeriewe.

Ons bied 'n heerlike tradisionele ontbyt met eiers, spek, tamaties, aartappelkoekies, roosterbrood, tee, koffie en sap.

Kidd's Beach het 4 restaurante, 'n boetiekbier-brouery en 'n tradisionele teetuin.
Ons is aan die kus geleë en kan letterlik die branders op die rotse hoor breek.
Die omgewing spog met 'n verskeidenheid wildlewe insluitend ape!

Kenmerke

Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Coelacanth Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Village View-weg 186, Kidd's Beach, Oos-Londen, 5264, Oos-Kaap
  • Gaste dink Coelacanth Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Village View-weg 186, Kidd's Beach, Oos-Londen, 5264, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c79f097aeaf8da421e0f1f3475a1d0eaf3250e1a41a94767b01c03b5a7a7bbd80d567894fe10dd3c08fe6f2bb3c0440838a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 186 Village View Road Kidd's Beach 5264 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.15336 27.694978
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za