Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coelacanth Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Gail And John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 13 resensies vir Coelacanth Guest House
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Bertie F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plekkie.

John is 'n baie vriendelike gasheer. Lekker gebly. So stil plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V
Enkelreisiger

Die diens was baie goed.

Die plek was netjies en als het 100% gewerk. Beslis 'n plek om aan te beveel vir iemand wat in daardie rigting gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coelacanth Guest House se terugvoer

Goeiedag Ruan, baie dankie vir die uitsteekde boodskap. Baie dankiebaar en was 'n groot plesier om jou by ons te hê. Ons welkom jou einge tyd. Baie dankie

Coelacanth Guest House
Bathandwa N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bathandwa N
Saam met vriende

Issues.

Booked 2 rooms, one room was not cleaned throughout our stay, drinking water not refilled, dirty cups not taken, coffee/sugar sachets not refilled, no toilet paper in one room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coelacanth Guest House se terugvoer

Dear Bathandwa, we cannot apologise enough for the inconvenience caused during your stay.
We have discussed this with our housekeeper Sylvia, unfortunately, she misunderstood that both the rooms needed to be serviced, not just the one as was done. Drinking bottled water is only supplied once during the guests' arrival. However, everything else that you mention should have been taken care of during the room servicing. We would also like to say thank you so much for the rest of your positive review, it is deeply appreciated.
Please accept our sincere apologies, both from John and Gail and Sylvia.
Warmest regards.

Coelacanth Guest House
Judy B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great stop on our way - very comfy.

We were delighted to find such a comfortable and lovely guest house for the night as we went up the coast. John went the extra mile - giving us soup for supper as there was load-shedding (no electricity), so it was a treat! Very comfy, safe with all amenities available - could even watch a bit of Wimbledon which was a treat! Will definitely recommend! Thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coelacanth Guest House se terugvoer

Hi Judy.
It was an absolute pleasure to have you and your hubby around. We are really humbled with your stunning review and touched our hearts. We wish you the best for the rest of your year ahead and looking forward to hosting you again in the future.
Regards
John and Gail

Coelacanth Guest House
Stef B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stef B
Saam met vriende

Baie aangenaam, privaat, oulike dekor.

John is 'n uitstekende gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuns T - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Die kamer is baie netjies en gerieflik en goeie uitleg. Spesiale diens soos DSTV en WiFI en vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Gasvryheid 1000. Dankie vir allles!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Awie En Anna-marie H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Awie En Anna-marie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Bietjie teleurstellend, maar goed.

Ons het net 1 nag oorgebly, dit was goed, rustig geslaap, hul het gesê hul verskaf etes en dit kos ekstra, toe met ons aankoms daar het ons navraag gedoen oor die ete, hy sê nee hul voorsien nie etes nie, ons moet maar self na die hoek toe gaan, daar sal 'n plek wees om te eet. Die voedsel daar was baie aangenaam en die mense baie vriendelik, dit was toe verder as net die hoek om te stap. Maar ons het darem iets te ete gekry. Ons het nie weer die eienaar gesien of gehoor voor ons gaan slaap het nie, hy het net die kamer vir ons gewys en weer geloop. Ons was maar teleurgesteld in die man.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coelacanth Guest House se terugvoer

Dear Awie, thank you for your feedback. We appreciate both the positive and the negative so that we can improve our service.
We really apologize for the inconvenience that was caused due to the meal/dinner. We have since made contact with Travelground to update this service. It is only available by prior arrangement. Awie, with regards to the hosts presence with our guests we have found that, most guests prefer us to be available but to give them space, normally after check in we leave the guests to their own privacy. We then greet them at breakfast the next morning and this is where the social aspect normally comes into play. We wish you a great 2017 and many happy travels ahead. Warm Regards from John and Gail.

Coelacanth Guest House
Heila S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heila S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die Fast Room gebruik en dit is letterlik net slaap en ry, wat mooi en netjies is.

Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam en het alles vir ons gewys en aanbevelings gedoen aangesien haar man die volgende dag met operasie sou gaan. Die see is net met die straat af en dis 'n lekker stappie. Ons het heerlik geslaap en was reg vir die volgende dag se rit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Awesome plekkie. Gasvryheid was puik. Baie lekker gebly en sal dit definitief aanbeveel. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann-marie L - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann-marie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig!

Pragtige plekkie met vriendelike eienaars! Het so lekker gesels die volgende oggend, kon skaars daar wegkom. Was bietjie verras dat die kamer in die huis is, maar dit het glad nie gepla nie. Dit was steeds baie privaat. Die buite-katte is verskriklik oulik en ek het met almal maatjies gemaak. Lieflike plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coelacanth Guest House se terugvoer

Beste Ann-marie, baie dankie vir u pragtige resensie, dit word baie waardeer. Ons was verheug om te hoor dat julle julle verblyf geniet het. Ons hoop julle sal ons weer besoek as julle weer in ons deel van die land is, en hoop ook dat julle die res van jul vakansie in Mossel Baai sal geniet.
Beste wense van John en Gail.

Coelacanth Guest House
Michelle V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Michelle V
Enkelreisiger

Uit plek gevoel.

Die kamer was in die huis. Moet een badkamer deel. Katte het darem my geselskap gehou. Ver om te ry Oos-Londen toe om te werk. Ligging is meer vir vakansies en rugsakreisigers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coelacanth Guest House se terugvoer

Dear Michelle, firstly thank you for taking the time to write this review. We definitely value all constructive criticism as it only helps us to improve our business.
Michelle, with regards to your booking choice, you did choose our budget accommodation choice which is the cheapest we offer and falls just above a backpacking rate. This inexpensive choice has a shared bathroom, many guests prefer to make use of this alternative as during these financially challenging times it helps to keep their costs down. We apologise profusely that our cats were a nuisance and, in future, we will take every possible step to keep them away from our guests.
The area unfortunately, we are not able to change, Kidd's Beach can be clearly seen as situated 28 km from East London, this sadly we cannot change. We can only hope that guests continue to book with us and enjoy the peace and tranquillity, and the safety that the Village lifestyle brings to one. Michelle, we cannot apologise enough that you did not have a good experience with us. We will definitely address your concerns.
Have a wonderful day going forward.
Warm regards from John and Gail.

Coelacanth Guest House
Vanaf R700
R700 R467
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R467
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R467
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Village View-weg 186, Kidd's Beach, Oos-Londen, 5264, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedf1999111bae6895375476d3b406646f7c368b2d2a0f46ba484ae8cf13824346f00db60bc7ab9248d6144871dcf9af2d0f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R467 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 186 Village View Road Kidd's Beach 5264 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.15336 27.694978
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem