Coffee @ Home
29 resensies
B&B
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Derdelaan 23, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Coffee @ Home is pragtige gastekamers in die klein dorpie, Prieska, in die Noord-Kaap
Die gastehuis bied drie en suite-dubbelkamers met gepaste koffie name, elkeen met sy eie ingang. Elke kamer het ’n koningingrootte-bed, lugreëling, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi, haardroër, TV en DStv.
Prieska is 'n dorp op die suidelike bank van die Oranjerivier, in die Noord-Kaap. Dit is die ideale plek om te ontsnap uit die stadslewe en om te ontspan in 'n rustige omgewing.
Kenmerke
Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.8 uit 5van 29 resensies vir Coffee @ Home
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ligging
- Derdelaan 23, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Gaste dink Coffee @ Home het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Prieska Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Derdelaan 23, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom