Colts Villa Apartments

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Colts Villa Apartments bied selfsorgverblyf in 'n veilige omheinde landgoed op die rand van 'n fynbos reservaat in Milnerton. Dié landgoed kyk uit oor die renperd opleidingsfasiliteit en het 'n prentjiemooi uitsig op Tafelberg.

Verblyf is beskikbaar in 'n 2-slaapkamereenheid met slaapplek vir 4 en 'n 3-slaapkamereenheid met slaapplek vir 6. Albei eenhede is luuks ingerig met 'n klem op natuurlike materiaal en kleur. Elke eenheid het sy eie toegeruste kombuis en 'n leefarea met 'n TV en DStv. WiFi is ook beskikbaar. Albei eenhede lei na die swembad-area.

Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar en afstandbeheerde-toegang word voorsien.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Colts Villa Apartments gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za