Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Comfort Cottage @ Ancient Earth Farm

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Ancient Earth Farm, Erfdeel 144 Ancient Earth Plaas, Wieg van die Mensdom, 0232, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 R1 530 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Comfort Cottage @ Ancient Earth Farm is 'n knus, selfsorgkothuis wat op 'n pekanneut-, olyf- en organiese varsprodukteplaas in die Wieg van die Mensdom-streek geleë is.

Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed met katoenlinne en 'n uitsig oor die pragtige tuin, Olyfboord en op die bergreeks. Die gedeelde badkamer het 'n Victoriaanse bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, 'n yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 en rusbanke in die aangrensende sitarea. Die sitarea het ook 'n kaggel en 'n TV met DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n stoep met sitplek, 'n hangmat en 'n draagbare braai in die al fresco-eetarea onder die koeltebome. Die tuin is ten volle omhein en spog met blomme en kruie wat gaste kan pluk. Daar is ook staproetes op die plaas wat deur die vleiland en tot by die berg gaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Comfort Cottage @ Ancient Earth Farm sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir Comfort Cottage @ Ancient Earth Farm
Netheid
3.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Vivien Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 3

Maande gelys 5

Ligging

  • Ancient Earth Farm, Erfdeel 144 Ancient Earth Plaas, Wieg van die Mensdom, 0232, Noordwes
  • Gaste dink Comfort Cottage @ Ancient Earth Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
R1 800 R1 530
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 530
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Ancient Earth Farm, Erfdeel 144 Ancient Earth Plaas, Wieg van die Mensdom, 0232, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf78b7655a63536b4e65a21c7bf8e400fc0b2a0c5cecf4b467c1f61a6d3a1d759e395ad81a667afbeb41e3baf0d2698dd8a9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 530 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 R560 Portion 144 Ancient Earth Farm 0232 Noordwes 021 201 8901 12:00-19:00 12:00 -25.855222382433 27.672669529377
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem