LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Comfort On Cabot | LekkeSlaap
+8

Comfort On Cabot

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13A Cabot Laan, , Edenvale, 1610, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Comfort on Cabot B&B is in die pragtige dorpie Edenvale geleë en bied rus na 'n lang dag. Omring deur pragtige tuine wat goed onderhou word en die kalmerende sierfonteintjies, is dit die perfekte plek om jou skoene uit te skop.

Elke pragtig versierde en suite-kamer het sy eie volledige DStv, en platskerm-TV. Ons dubbelkamers/2-enkelbedkamers is beskikbaar met 'n koninggrootte-bed of twee enkelbeddens.

Ons dubbelkamer bied 'n pragtige dubbelbed. Tee en koffie is beskikbaar in al die kamers, asook 'n haardroër. Alle kamers het 'n werk-area en dakwaaier. Ons bied veilige parkering, gratis WiFi-toegang, en aandete op versoek.

Comfort on Cabot B&B is slegs 'n paar km weg van die OR Tambo Internasionale Lughawe, en af in die pad van die Greenstone Winkelsentrum. Daar is baie restaurante in die omgewing, en ontspanningsgeriewe. Waarvan sommige insluit:
* Fahrenheit Seafood and Grill Restaurant (1 min ry)
* Dowerglen Gholfbaan (10 min ry)
* Emporers Palace Casino (15 - 25 min ry)
* Monte Casino (30 - 45 min ry)

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Comfort On Cabot
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 13A Cabot Laan, , Edenvale, 1610, Gauteng
  • Gaste dink Comfort On Cabot het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13A Cabot Laan, , Edenvale, 1610, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkMDZjM2JkLTdlZjMtNGQ3OC04YTIyLWVkMWZmNDU2ZWRkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 13A Cabot Avenue Eastleigh 1610 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -26.125657532319 28.151392936707
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!