LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Compass View | LekkeSlaap
+24

Compass View

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 40 resensies vir Compass View
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Helen D - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen D

Very comfortable stay, location being perfect where we could watch the local farm animals dogs and people going by.

We would have loved better braai facilities outside, but I believe this is all in the pipeline and WiFi was truly missed.

Mari-lu R - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-lu R
Saam met vriende

Een nag se verblyf gesoek.

Sentraal geleë, stapafstand van museum en restaurant.

John W - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John W
Enkelreisiger

Heerlik gebly.

Baie vriendelik deur Pierre ontvang en lekker met hom gesels. Gehou van die outydse atmosfeer terwyl die moderne geriewe ook daar was.

Delarey K - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delarey K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is ontsettend goed ingerig en georganiseer.

Dit het alles wat mens nodig het vir kuier, braai en slaap. Pierre het ons reis baie maklik gemaak met sy kommunikasie en inligting wat hy verskaf het. Ons het alles wat ons nodig gehad het. Die kamers is ruim en vensters en deure maak groot oop vir ekstra spasie.

Hugo V - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs. Baie netjies en skoon en goed toegerus.

Pierre het ons baie vriendelik ontvang en meer vertel van die omgewing. Ou tyd se mooi en baie mooi skoon en netjies.

Gerrie G - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie G
Saam met vriende

Baie netjies.

Baie goed ontvang. Perfek vir een aand se oorslaap en binne loopafstand van die Uilhuis af.

Anilia B - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anilia B

Beslis die afdraai werd.

Als was perfek, skoon wit beddegoed, melk in yskas, klein details. Het die atmosfeer geniet. Sou net nog 2 stoele op die mooi voorstoep aanbeveel, sodat 4 mense lekker buite kan sit.

Deon J - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jou siel rus.

Hier vergeet jy van alles.

Chrismari D - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrismari D

Baie lekker kuier op die stoep gehad, beddegoed amazing, badkamer perfek, en alles is genoeg in die kombuis.

Geniet die verblyf baie, alles wat mens nodig het was daar. Voorstel is om n braai in die voorerf te hê.

Louis L - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, goed toegerus. Pierre maak seker dat jy tuis voel. Ons het dit baie geniet.

Baie vriendelike ontvangs, die plekkie is pragtig en kunstige decor maak dit besonders.

Bessie V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bessie V
Gesin met tieners

Die gasheer, Pierre het ons ontmoet en als gewys.

Baie netjies, baie goed ingerig en ligging is fantasties. Was wonderlik. Goed ingerig. Vriendelike en hulpvaardige gasheer. Beste ligging ooit. Hoogs aanbevole.

Chrissie D - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a very pleasant stay.

The welcome was very pleasant. The house had many nice extras, just a little soap, were welcome details. It had everything and more for a 2 night stay.

Johan V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie fasilitiet en diens. Beveel Compass View sterk aan!

Compass View het ten volle aan ons behoeftes voldoen.

Annelize H - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize H

Hospitality and consideration at its best!

Wish we had stayed for more than one night. Definite value for money. Two large bedrooms with large, comfy beds, each with its own large bathroom, fully equipped kitchen and a large lounge. Loved the rustic interior and my dogs were also welcome. What a lovely experience we had sitting on the large stoep and watching the horses graze on the other side of the road. But what really stood out was the consideration of our host, Pierre, sparing no expense to ensure our comfort. He anticipates every need one may have and then provides for it - from chips and chocolates on arrival, to Dove soap and Organics shampoo, hair straightener and dryer, firewood, matches, milk, you name it! His consideration and friendliness stood out and really made us feel welcome.

Vivien M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivien M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great little cottage to stay in.

We thoroughly enjoyed our stay in Compass View and Nieu-Bethesda. Especial thanks to Pierre for being so helpful. Would definitely recommend.

Barnie V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barnie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek om te rus.

Daar is alles en nog wat. Baie goed toegerus. Baie lekker gebly.

Bernadette R - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernadette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and peaceful.

The accommodation was as pics suggested. Host was very helpful and received a warm welcome.

Alana D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cottage in town, walking distance to main attractions.

Rustic cottage which was clean and well-equipped. Pierre was very friendly and got us settled in. Lovely porch to sit and have a drink out front, back garden and braai area not great though but this was not serious as the kitchen is equipped and it was fun to try the local restaurants.

Jamie J - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamie J

Het baie lekker gebly. Compass View is hoogs aanbeveelbaar. Goed geleë, goed toegerus met vriendelike, hulpvaardige ontvangs. Sal weer hier kom bly.

Compass View is sentraal geleë. Jy kan oral rondstap. Is goed toegerus en die kaggel was heerlik. Vriendelike ontvangs met aankoms. Sal beslis weer gaan. Dankie.

Johan S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Gesin met tieners

Heerlik warm gebly met alle moontlike hulp en aandag aan detail.

Sepies, roompies, sjokolade, chips, hout ens. Niks het gekort nie in die tyd waar alles toe was.

Deidre P - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre P
Gesin met tieners

Lafenis vir die siel!

Pragtige huisie, gemaklik, warm en die ontwerp is trou aan die Karoo. Pierre is 'n fantastiese gasheer en sy aandag aan detail maak al die verskil.

Gerda C - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ouwêreldse kothuis met ongelooflike persoonlikheid.

As geskiedenis en herinneringe jou hart laat warm klop, is die plekkie net vir jou. Ideaal vir 'n gesin van 4 plus ouma en oupa. Dit was 'n voorreg om in Compass View te bly.

Natalie O - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie O
Gesin met klein kinders

Will definitely return!

Lovely cottage! Has everything you need, is warm and cosy and super central. There is no TV which is actually exactly what you need for a getaway. Kids had a ball running around the garden. Also a big thanks to our wonderful and very conscientious host, Pierre.

Stephen B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen B
Saam met vriende

Alles was perfek.

Die plek is uitstekend toegerus met alles wat jy nodig mag kry en nog meer. Baie netjies en gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Gert E - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert E
Saam met vriende

Wonderlike, vriendelike ervaring. Alles in plek en nog meer.

Ons is baie vriendelik ontvang en die omgee het ons welkom laat voel, was sommer net lekker. Die eenheid is skoon en netjies en daar is voorsiening gemaak vir al die klein en onverwagte goedjies wat nie normaalweg in gastehuise gekry word nie. "Attention to detail" was besonders! Beslis 'n woonplekkie om aan te beveel.

Marisca V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisca V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemel op aarde.

Absoluut hemels. Ons het so lekker gekuier. Alles was voldoende en elke klein ekstra was waardeer. Ons gasheer Pierre was bakgat! Ons sal werklik die plekkie aanbeveel, dis 'n volledige eenheid (huisie op sy eie) en dit laat mens voel asof jy werklik in Nieu Bethesda woon. Dis modern en tog ouwêrelds in dieselfde asem. Daar is meer as wat mens nodig het in die eenheid en die son groet jou elke oggend met 'n glimlag.

Kobus S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Dit was ‘n baie lekker oorbly en ons sal dit graag aanbeveel.

Jolette S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolette S
Gesin met klein kinders

Ongelooflike tyd in Nieu Bethesda!

Wat ’nn ongelooflike plekkie, sal beslis weer kom. Pierre is ’nn wondelike gasheer en kyk regtig na die behoeftes van sy gaste.

Lize M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize M
Saam met vriende

Sentraal geleë, luukse verblyf, belangrike info vooraf ontvang vanaf gasheer.

Wonderlike verblyf toegerus met luukse linne, handdoeke en al die nodige items. Lekker kuierstoep vir vroegoggendkoffie of laatmiddag se wyndrink. Baie sentraal geleë en gasheer was 'n bron van inligting. Sterk aanbeveel vir 'n goeie nagrus in hierdie pragtige dorpie.

Susan P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P

Alle verwagtinge was oortref!

Die dekor is pragtig, all geriewe was daar en pragtig skoon. Pierre was uitstekende gasheer en sal beslis weer hier bespreek.

Lina B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lina B
Saam met vriende

'n Wonderlike ervaring - skoon, netjies en ten volle toegerus. Met 'n behulpsame gasheer in Pierre.

Ons en ons honde so lekker gekuier dat ons gaan terugkeer.

Lesley M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was bo-verwagting luuks, mooi voorberei en ons het baie tuis gevoel.

Ons gasheer het ons so welkom laat voel. As dit nie vir hom was nie het ons nie Nieu-Bethesda beleef soos ons het nie. Ons sal beslis weer daar oornag.

Dominique M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic accommodation & Excellent host Pierre

Absolutely LOVE Compass View!!!!!!!!!!!!!! Neat, clean and tidy and lacks nothing!!!!!!! Excellent host Pierre!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Deon M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M
Saam met vriende

Beste verblyf nog in Nieu-Bethesda.

Ons is gereelde besoekers in Nieu-Bethesda en ons verblyf by Compass View was beslis die beste wat ons nog in Nieu-Bethesda gehad het. Die spreekwoordelike ekstra myl is geloop om ons te akkommodeer. Baie dankie Pierre.

Diana J - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana J
Enkelreisiger

Hemels! Kan nie wag om terug te gaan nie!

Compass View is verskriklik goed ingerig. Ook baie netjies en skoon. Ek het so lekker daar gebly. Die vuurmaakplek is fantasties! Die ligging is perfek - naby die lekkerste restaurante.

Estelle D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, huislik, gasvry, skoon en netjies.

Vriendelike ontvangs en gereelde boodskappe voor ons daar gekom het. Ten volle toegerus, tot elektriese komberse. Baie huislik ingerig, laat my dink aan 'n plaashuis. Interessante oudhede in die huis.

Johan K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf in die hart van Nieu-Bethesda. Sal weer daarheen gaan. Goed toegerus, skoon en netjies. Alles werk!

Baie goed toegerus. Ek sou net 'n koordlose ketel aanbeveel. Ek het myself gebrand by die ketel, maar dit was my skuld. Nie geweet dit was 'n koord ketel nie. Die eienaars het baie moeite gedoen met die huis.

Corine B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corine B
Saam met vriende

Warm and homely atmosphere.

Clean. Quaint. Close to Owl House and restaurants. Warm and homely atmosphere. Had a good night’s sleep.

Yolandi B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi B
Saam met vriende

Huisie se atmosfeer neem my terug na toeka se tyd.

Ons eerste besoek aan Nieu-Bethesda. Absoluut geraak deur die plekkie en sy inwoners. Middagete in lokasie by Auntie Evelyn se sopkombuis het tot bekoring bygedra. Om Koos Malgas se kleinseun te ontmoet was ook 'n hoogtepunt. Die huisie is 'n heerlike verrassing en warmkomberse op ons beddens 'n noodsaaklikheid vir die koue nag.

Johanet K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johanet K
Gesin met klein kinders

Beautiful home, great price and excellent location.

We very much enjoyed our stay of four days and three nights (we were 4 adults and a toddler). The home has been beautifully renovated. It has has everything you need (including a working fireplace!) and the location was perfect for our needs - right across the Village Inn Tea Garden and walking distance from pretty much everything. Do note that there is no bath - only showers - as incorrectly indicated somewhere (we ended up bathing our little guy in a plastic tub). We never got a SMS/Whatsapp with the lock box's code, but showed up when the cleaning lady was there, so all was well. So maybe just make sure you make contact with Vicky or Belinda beforehand for this code, or you won't be able to get in.

Compass View se terugvoer

Thank you for the review Johanet. I am glad you enjoyed your stay. You're our first TravelGround client so your feedback is very helpful. We will iron out the issues you highlighted. We hope to welcome you to compass view again soon.

Compass View
Vanaf
R1 650
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: New-weg 4, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA953b6f50af94a168845c093ce3ab7ca3cb4b31e7a7ca4f0d5c0764b2d31bbdea0430f95f49084361ce2120438c755e958f77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650  per nag, vir 5 mense 40 5 1 5 4 New Road Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -31.866621959211 24.552406393848
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem