2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 45 Church Street, Stellenbosch, Stellenbosch Central, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Concord 3 is in Stellenbosch se middedorp en bied gehalteverblyf vir sakereisigers of paartjies wat op soek is na 'n sentrale ligging om die area te verken. Die instansie is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Dié enkelwoonstel het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Daar is gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv in die sitarea. Gaste het toegang tot komplimentêre WiFi.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel in 'n parkeerarea.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Nelius Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 161
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 45 Church Street, Stellenbosch, Stellenbosch Central, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Concord 3 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
45 Church Street, Stellenbosch, Stellenbosch Central, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang