LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Concord 6 | LekkeSlaap
+11

Concord 6

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Concord 6
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Belinda J - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda J

Very central and near everything.

Apartment is very safe and convenient. Warm, cosy and walking distance to shops and restaurants. The host was always friendly, accommodating and available when needed him. I will come back anytime.

Tania O - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, goed geleë.

Die eenheid is skoon, veilig en baie sentraal geleë. Nelius was vriendelik en behulpsaam. Ons sal graag weer daar tuisgaan.

Hector O - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hector O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam

Parkering is baie skraps.

Koos B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ek was vir 'n troue en die ligging waar ek gebly het was fantasties. Ek het dit gelove om eerlik te wees en kan nie wag om weer te gaan nie.

Lieze K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieze K

Wonderlike atmosfeer en ligging met luukse gerief!

Die eenheid is puik gemeubileerd en toegerus vir enkellopende reisigers of paartjies.

Divan K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik ligging en diens, sal vir seker weer gebruik maak.

Netjies, skoon en vinnige diens. In die middel van die wemelende Stellenbosch. Loopafstand van eetplekke.

Mirna M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Weelderige ontsnap.

Die studio woonstel is wonderlik ingerig vir 'n gerieflike verblyf as jy Stellenbosch moet besoek. Baie sentraal geleë met eie onderdakparkering. Pragtig en gerieflik gemeubileerd met alles wat jy sou nodig kry. Ons het vir seker 'n adres in Stellenbosch ontdek waarheen ons weer en weer sal gaan. Baie dankie Nelius vir die heerlike beskuit en koffie! En jou mooi ruimte wat ons kon deel.

Concord 6's terugvoer

Baie dankie dat julle by ons kom bly het in hierdie moeilike tye. Ons waardeer julle ondersteuning opreg. Mooi Loop. Groete, Nelius.

Concord 6
Isabel B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel B
Enkelreisiger

Sal definitief weer daar bly.

Sentraal; baie netjie, veilig en nie beknop nie.

Kim S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful stay with all the extra touches in an excellent location.

We will definitely be back. Clean, well equipped, comfortable and a superb location.

Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 45, Sentraal Stellenbosch, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA686f8b1899fa05f15b89ecc335de5b0c3aecea7814615622466b7c5ace6b0bdb4e54780f3031d56c7533992e6bb0a4e886b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 45 Church Street Stellenbosch Central 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-16:00 10:00 -33.937860764776 18.863079945369
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!