2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 45 Church Street, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Concord 6 is in Stellenbosch se middedorp en bied verblyf aan sakereisigers of paartjies wat op soek is na 'n gerieflike sentrale plek vanwaar die omgewing verken kan word. Dit is naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Dié woonstel het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het gemaklike stoele en 'n platskerm-TV met DStv. Daar is WiFi en veilige parkeerplek op die grondverdieping-parkeerarea.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Nelius Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 161
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 45 Church Street, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Concord 6 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
45 Church Street, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang