Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Connesione

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kukama-straat 347, Mogwase Eenheid 4, Mogwase, 0314, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Connesione bied gerieflike verblyf in Mogwase Eenheid 4 in die Noordwes Provinsie en is ideaal vir gaste wat op soek is na verwelkomende verblyf.

Die gastehuis beskik oor 5 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed het, en op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale. Elke kamer het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, ketel en 'n mikrogolf toegerus is.

Benewens die gastekamers, beskik Die Huis oor 3 slaapkamers en 'n gemeenskaplike kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale. Die en suite-badkamer het 'n toilet en 'n stort. Die oorblywende slaapkamers het 2 enkelbeddens en gaste het toegang tot die gedeelde TV met DStv-kanale in die sitarea. Die gedeelde kombuis is met 'n oond en stoofplaat, yskas, mikrogolf en 'n wasmasjien toegerus.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is ook sonkrag om ondersteuning tydens beurtkrag te bied.

Connesione is naby Sun City en die Manyane-hek, wat as 'n toegangspunt na Pilanesburg Nasionale Park dien. Nabygeleë besienswaardighede sluit Kwa-Maritane Game Lodge, Bakubung Game Lodge, Pilanesburg en Bakgatla-hek in. Gaste kan ook die naaste winkelsentrum, Moruleng Mall, besoek, terwyl die dorpe Northam en Rustenburg ook naby is.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Connesione
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ken Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 2

Ligging

  • Kukama-straat 347, Mogwase Eenheid 4, Mogwase, 0314, Noordwes
  • Gaste dink Connesione het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kukama-straat 347, Mogwase Eenheid 4, Mogwase, 0314, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d4eb2706af6fcbc0a4aab761195c1137da1b852d2fcd972b676fda7a7c5eb1904672e2970e58bf01eff1ebbefa474048597?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 347 Kukama Street Mogwase Unit 4 0314 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.275716059522 27.214730015869
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem