LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+41
Gastehuis in Fichardt Park

Constantia Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Martin N
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Great. Well located and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Pragtige plek met alle geriewe en omgee gasheer. Ons verblyf by Constantia Guesthouse het alle verwagtinge oortref - alles was perfek. Ons as 'n familie het die naweek daar gebly vir 'n familie troue, en sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele N
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Fantasties. Ja, baie lekker, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Baie mooi en netjiese plek. Ons het baie lekker daar gebly, die lys is vol ge-'tick', nie plek vir nog regmerkies op die lys nie, so tevrede is ons gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizma T
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Sal dit vir enigeen aanbeveel. Ongelooflik netjies en alle geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe J
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Very good experience, recommend. Exceeded expectations, comfortable with everything we needed. Hosts were warm, friendly and professional. This was ideal for our single night stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie welkom en gasvry. Pragtige plek, skoon, netjies en alles wat jy nodig het. Persoonlike aandag deur self te ontvang met aankoms. Als mooi verduidelik en inligting oor omgewing ook gedeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintin P
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.6
Mei 2026

Was rustig en gemaklik vir Lorna's. Haar lekker geniet. Gasvryheid was besonders en het lekker gebly. Het ons tegemoed gekom as gesin en ons uit 'n nood gehelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rikie
Constantia Guesthouse
Ons sal hulle by enige gastehuis aanbeveel. Aangename, vriendelike en netjiese gaste.

Anina C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Sentraal en gemaklik. Ons het baie lekker en gemaklik oornag! Rikie was baie behulpsaam en ons sal beslis weer daar oorbly!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Very pleasant and tranquil. Comfortable elegant room, with tranquility and an amazing comfy bed. Kitchen well equipped with basic needs. Really close to the mall, etc. Owners are super friendly and very accommodating. Will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rikie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 120

Op LekkeSlaap 13 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

67 Van Iddekinge Avenue, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4MDMwNjA1LWI3ZDktNGEyNi1hYWZjLWMyNDhjY2U4OTZjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 120 5 1 5 67 Van Iddekinge Avenue Fichardtpark 9317 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.15375 26.18563