Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Constantia Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Walloon-weg 14, Morningstar, Constantia, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 512 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Constantia Cottages is in die Kaap se bekendste en mooiste voorstede, naby die lowerryke wingerd van die oudste wynlandgoedere in die Kaap.

Verblyf is beskikbaar in 5 eenhede wat slaapplek bied aan 14 gaste. Elke eenheid het lugversorging, 'n dubbelkamer en 'n en suite-badkamer met 'n groot instapstort of 'n gewone stort. Drie badkamers het ook 'n bad. Daar is lugversorging en ondervloerverhitting in sommige kamers. Die sitareas het elk 'n slim-TV wat gekoppel is aan die internet. Vinnige WiFi van 200 of 100 Mbps is beskikbaar, elke kothuis en woonstel het lugversorging in die sitarea en/of slaapkamers. Een eenheid is rolstoelvriendelik.

Verder is daar 'n 45 m²-swembad en 'n braai-area. Troeteldiere word toegelaat in die Chardonnay en Cabernet kothuisie indien dit vooraf gereël word. Veilige parkeerplek word voorsien.

Dit het maklike toegang tot die hoofroetes en is 2 minute se ry vanaf die winkelsentrums soos Constantia Village en Constantia Emporium. Die Valsbaaistrande en Suidelike Voorstede se gholfbane is bloot 15 minute weg en die Tafelberg-kabelkarretjies en Kaapse middestad is nie meer as 25 minute se ry ver nie.

Doendinge in die area sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildkyk, voetslaan, bergfietsry, 'n gimnasium, swem en tennisspeel.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 35 resensies vir Constantia Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Walloon-weg 14, Morningstar, Constantia, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Constantia Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 512
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 512
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Walloon-weg 14, Morningstar, Constantia, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALNedSZnu96nnbMw3Yuonv0GeKQ5UuSWHSiB5qg6qsjXuUZO6sa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 512 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 14 Walloon Road Morningstar 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.027002 18.451365