Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Constantia Cottages

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 35 resensies vir Constantia Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Henry P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry P
Gesin met klein kinders

Dit was 'n belewenis.

Verblyf was 100% waarna ons gesoek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, modern en skoon akkommodasie. Ruim en gerieflik.

Sal beslis aanbeveel. Eienaar stel belang in gaste se belang en of alles met verblyf nog in orde is gedurende verblyf in die eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ricardo M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo M
Besigheidsreis

Clean, comfortable, beautiful location.

Hans and Sabine were great hosts. They were accommodating to requests and provided assistance when required. The accommodation was comfortable and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, awesome, clean, value for money, peace of mind, home away from home.

What a gem. Was even better than the photos. Really enjoyed our 7-night stay. The owner Hans was amazing, sharing information on the area and recommendations. He made us feel comfortable and was always willing to assist. We were short on nothing. It was our home away from home, a real pleasure staying here and will most go back for sure. Simply amazing and highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Constantia Cottages se terugvoer

Hi Wayne.
Thanks a lot for that amazing review!
You and your partner have been great guests, who we want to welcome again at our place soon in the near future!

Constantia Cottages
Heinrich N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich N
Gesin met klein kinders

Die kamers was skoon, baie gerieflik, en Hans was ongelooflik.

Hy het alles gedoen om ons verblyf aangenaam te maak en met my 2 besige seuntjies, ouderdom 2 en 6 het hy nie 'n probleem gehad nie. Die tuin was in 'n puik toestand en die swembad altyd baie skoon. Ek beveel Constantia Cottages sterk aan vir enige iemand insluitend diegene wat gesinne het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed the stay.

Spacious and neat. We really enjoyed the stay. Friendly and helpful hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmain C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike eenheid, waarde vir geld.

Veilige akkommodasie in 'n baie mooi en stil area. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Ons kon nie vir beter vra nie, dit is absoluut waarde vir geld gewees. Ons het die verblyf baie geniet en sal vir seker terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shelter N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelter N
Gesin met klein kinders

It was a lovely and peaceful stay!

Sabine and hubby were wonderful hosts. I was very touched when they tried to create a little hedge on our porch so our kids could come out and sit when they noticed we weren't very used to dogs. That was extremely thoughtful and dear. They were extremely hands-on in making alternative stay arrangements for us in their other cottages even though our stay schedule was very unpredictable. Security is amazing and the neighbourhood is secure as we are local, so we know. Kudos to them. Accommodating, classy and diverse. Each cottage had theme decor, giving different experiences. It was thoughtfully set up.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Constantia Cottages se terugvoer

Hi Shelly.
Thanks a lot for your great review, we are very happy about that.
You stayed with us with a big family using 3 of our units, everything was ok, no complaints from our side. You personally have been a good communicator.
Hope the family is enjoying the new home and you have less stress now.
All the best.

Constantia Cottages
Esther V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther V

Fantasties, sal definitief weer daar gaan bly.

Vriendelike diens, pragtige plek, luuks, sentraal geleë, waarde vir geld, veilig, baie netjies, sal definitief weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Constantia Cottages se terugvoer

Hi Esther.

Thanks a lot for your great review.

It has been a great pleasure to have you and the other guys as our guests.
Hopefully, we can welcome you again to our place.

Have a good time, all the best.
Hans

Constantia Cottages
Ray E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray E
Gesin met tieners

Awesome value for money! Has all the comforts!

Our cottage was a high-quality two-story apartment with all the comforts you would expect in any upmarket self-catering cottage. It is safe to safe that this high standard is found in all the other units. The hosts were exceptional, and they consistently ensured that we are comfortable and secure. They also extended their warm hospitality to us. The solar heated pool was a great place to unwind and meet new friends/guests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Constantia Cottages se terugvoer

Hi Ray,
Thank you for your great review, which is very helpful to us.
Thank you again for spending a week in our Cabernet Cottage over the festive season.
You and your family were great guests.
Hope to see you again soon.

Constantia Cottages
Johan (len) V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan (len) V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddelde verblyf teen duur tarief, maar veilig met goeie ligging.

Die gastehuis se ligging is goed en toegang tot hoofroetes is baie goed. Persoonlike diens ontbreek basies heeltemal en ons het die bestuur nooit tydens ons verblyf gesien nie. DStv is beskikbaar, maar die sportkanale sluit rugby en krieket uit. Alles was netjies en skoon, maar die voorkoms is nie werklik aantreklik nie. Sal dit egter aanbeveel en moontlik self weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Constantia Cottages se terugvoer

Hi Len,

Thank you for your review and concerns, it's always good to hear positive feedback regarding our location and the cleanliness of Constantia Cottages.

Customer service is really important to us and that is why it saddens us to hear that we did not meet all your expectations. With regard to your statement saying management was never in contact with you during your 2-days-stay, I do recall that we went through the check-in process with you and asking if you and your wife need anything special during your stay like more DStv channels. On the day of departure, you left the cottage 1 hour before pre-arranged check-out time and you handed over the room key to our maid so we had not a chance to farewell you.

We really appreciate you bringing these matters to our attention and we look forward to your next visit. We did notice that a pot plant of yours was left behind at our cottage, and made contact with you (your daughter picked it up later on).

Constantia Cottages
Zinnie D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zinnie D
Saam met vriende

Gemaklik en veilig.

Baie goed toegerus. Wonderlike beddens. Dankie Hans.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Constantia Cottages se terugvoer

Hi Zinnie,
Thanks a lot for staying with us in our cottage, Chenin, and for your nice review on LekkeSlaap. Thank you for your patience regarding the building activities in our cottage, Sauvignon, next door.
We have done our very best to keep all negative impacts from you, but it has not been possible to keep the place in front of your cottage, always clean.
We hope we can welcome you again in one of our units, in the future.
Best regards,
Hans

Constantia Cottages
Sonja F - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Hans en Sabiena is die perfekte gaste. Ons verblyf was regtig vreeslik aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorrette O - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorrette O
Besigheidsreis

Genotvol.

Die studio waarin ons oornag het was pragtig, het heerlik gekuier. Hans is voorwaar 'n goeie gasheer wat goed na mens omsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fredrika D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fredrika D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, huislik en ruim.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ho D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ho D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Goed toegerus.

Alhoewel die plek baie goed toegerus is, was die ontvangs maar louerig. Die televisie is veral vir buitelandse besoekers ingestel en bied nie die tipiese behoefte vir Afrikaans-sprekendes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Keurig gemeubileerde kamer met goeie sekuriteit en 'n glinsterende swembad in 'n pragtige tuin.

Uitstekende waarde vir geld en 'n vriendelike gasheer en gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Constantia Cottages se terugvoer

Hi Chris.
Thanks a lot for your nice review!
Best regards
Constantia Cottages
Hans

Constantia Cottages
Celeste P - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste P
Gesin met tieners

Baie netjies en tevrede.

Waarde vir jou geld. Ons was daar vir 'n kort vakansie. Sal beslis weer daar bly sou die geleentheid dit voordoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinka G - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinka G
Besigheidsreis

Gerieflik!

Constantia Cottages is goed geleë en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard R - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard R

Goed!

Let wel dat slegs een van die eenhede troeteldiervriendelik is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Besigheidsreis

Baie aangename eerste ondervinding.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene W - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Nie 1 klagte nie! Hans was hulpvaardig en ons het heeltemal tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabell Elizabeth D - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabell Elizabeth D
Saam met vriende

Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Baie netjies en skoon met 'n pragtige tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin H - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf! Geen probleme gehad. Hans se diens is uitstekend!

Ons het baie lekker gebly en diens was baie goed. Kombuis kan nie beter ingerig wees, absoluut puik! Badkamer wat tussen 2 slaapkamers lê, probleem as meer as 2 volwassenes daar bly. Baie goed geleë, naby groot winkelsentrum, Kirstenbosch en lughawe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josua S - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josua S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense!

Goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan R - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer was baie gerieflik.

Ons het lekker gewoon en rustig geslaap. Die buurt is stil en rustig. Ons sal weer van die akkommodasie gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk L - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naby die snelweg, maar stil en rustig.

Ons het vroeër opgedaag as afgespreek, en dus ons gasheer misgeloop. Hy was wel op sy selfoon beskikbaar, en die bediende kon vir ons oopsluit. Twee groot, goed opgeleide honde het ons dopgehou, maar nie 'n geluid gemaak nie of enigsins dreigend opgetree nie. Alles binnekant was op hulle plek, skoon en smaakvol. My eerste poging om iets te bespreek (net twee dae vooraf), was onsuksesvol en ek het LekkeSlaap se kantoor gebel, gesê in watter area ons iets soek, en binne 'n halfuur is alles gereël.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen C - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam!

Die plek is in 'n uitstekende toestand. Die bestuurder was baie vriendelik en aangenaam. Dit was baie rustig. Ons beplan om gedurende Desember 2015 weer soontoe te gaan met ons kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel V - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V
Gesin met tieners

Wonderlik!

Dit was wonderlik. Sien die sterre hieronder!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelly S - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly S
Gesin met klein kinders

Lovely cottage, friendly people - a pleasure to stay there!

Lovely cottage, friendly people - a pleasure to stay there!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William A - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
William A
Besigheidsreis

Great

Great

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda D - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda D
Besigheidsreis

Baie aangename ervaring. Baie skoon en netjies. Pragtige omgewing.

Baie gerieflik en netjies. Eienaars baie gasvry en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Crystal T - Jul 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal T

Comfortable

My brother and I (both in our twenties) thoroughly enjoyed our stay at Constantia Cottage. The hosts were extremely friendly, and the location was safe and peaceful. nnThe only discomfort we experienced was the strong smell of smoke which permeated our room. We were unable to leave the windows open during the day while we were away - as this would have activated the alarm.nnWe did make the hostess aware when we departed and also made a note in their guest comment book. Otherwise, everything else was fantastic!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Unathi G - Mei 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Unathi G
Gesin met klein kinders

Had a fabulous stay

Everything was fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris P - Jul 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris P
Gesin met tieners

Fabulous

We have had a wonderfull stay. The cottage itself was clean and private.nWill make use of accomodation again and will definitely recommend to a friend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 512
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 512
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 512
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Walloon-weg 14, Morningstar, Constantia, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALNedSZnu96nnbMw3Yuonv0GeKQ5UuSWHSiB5qg6qsjXuUZO6sa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 512 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 14 Walloon Road Morningstar 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.027002 18.451365