Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Contemporary Living on Thesen Islands

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C10 Crab Claw-eiland, Theseneiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R58 500 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Contemporary Living on Thesen Islands bied selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepinghuis op die residensiële landgoed Theseneilande in Knysna. Die Theseneiland-landgoed bied 24 uur-sekuriteit en -toegangsbeheer, asook verskeie interessante winkels en restaurante.

Die stylvolle en moderne huis het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.

Die eerste, tweede en derde slaapkamer is op die boonste verdieping. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n sitarea met 'n TV met DStv, 'n etenstafel vir 4 en 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie, ketel, broodrooster en 'n koffiemasjien. Dié kamer lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die waterweë. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n sitarea op die boonste verdieping met 'n rusbank en 'n TV.

Die vierde slaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n koninggrootte-bed, 'n kaggel en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n dubbelwasbak. Die kombuis, eet- en leefarea is op die onderste verdieping. Die kombuis is met 'n stoof, oond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, mikrogolf en ontbyttoonbank met stoeltjies toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 8 en 'n kaggel. Die sitarea het sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Die leefarea het stapeldeure aan beide kante wat na buite lei. Aan die een kant is 'n beskutte dek met sitplek en ingeboude braaigeriewe. Die ander kant lei na 'n beskutte stoep met buitemeubels, 'n tweede ingeboude braai en 'n swembaddek.

Die perseel het sy eie privaat jetty en 'n gazebo reg langs die water.

Slaapplek

’n Bespreking by Contemporary Living on Thesen Islands sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Contemporary Living on Thesen Islands
Netheid
5.0/5
Diens
3.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • C10 Crab Claw-eiland, Theseneiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Contemporary Living on Thesen Islands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R58 500
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R58 500
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C10 Crab Claw-eiland, Theseneiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e76d31734eeafbcfb4a85a748004d43e293c33b001c74e2f152af3af5e8f77e8da140b0acfa6869bae0687e6af74118b439?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R58 500 per nag, vir 12 mense 3 5 1 5 C10 Crab Claw Island Thesen Islands 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.046282972922 23.053481323348