Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coo-ee 9

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Millene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Coo-ee 9
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Barbara L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen restaurant nie, net 'n vuil kosstalletjie waar mense nie hulle hande was nie.

Ek het dit geniet. Net jammer daar is niks om te doen in Harold's Bay self nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alan F
Gesin met tieners

Everything needed. Good location.

Ideal location for a seaside getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louise V
Gesin met tieners

Heroldsbaai.

Dit was ok, die badkamer se plafon het muf aan. Die badkamer met die mat ver by die toilet is baie onprakties en voel vuil. Die een kampstoel van die balkon was stukkend, en parkering vir jou voertuig is 'n probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lukas B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas B
Gesin met tieners

Die akkommodasie was uitstekend.

Die weer was baie sleg, daarom het ons besluit om reeds Sondag te vertrek i.p.v. Maandag. Die verblyf was gemaklik en alles is daar wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coo-ee 9 se terugvoer

Baie dankie Lukas, julle was baie goeie gaste en altyd welkom by Coo ee 9.
Millene

Coo-ee 9
Carinie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carinie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Eenheid volledig toegerus met alles wat jy benodig om lekker vakansie te hou. See uitsig met stoepie om op te sit en rustig vakansie te hou. Sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie J
Gesin met tieners

Alles wat jy nodig het! Die huisie by die see was perfek! Die groot bederf in die badkamer en kombuis was wow!

Puik! 'n Vakansie om te onthou. Mooiste herinneringe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coo-ee 9 se terugvoer

Dankie Gert vir die mooi verslag oor julle verblyf in Coo ee 9.
Dit was net n plesier om julle daar te hê en ek hoop julle sal die kuier herhaal.
Groete,
Millene

Coo-ee 9
Connie S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie S
Saam met vriende

Very homely, everything we needed to make our time the best.

The location is excellent with beautiful views on the sea, very central, the unit itself had everything we needed, really enjoyed everything and the support from arriving to departure had been excellent. Thanks very much.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lukas B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas B
Gesin met tieners

Aangename ervaring.

Alles was daar wat nodig was. Rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Norman L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman L
Gesin met tieners

Alles wat benodig word om jou verblyf gemaklik te maak.

Baie dankie Millene en Renier, julle plekkie was wonderlik. Alles was beskikbaar om ons verblyf gemaklik te maak. Sal weer so maak. Millene baie dankie vir al die daaglikse updates dit was baie waardeer. Bly om julle in persoon te kon ontmoet dit beteken baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coo-ee 9 se terugvoer

Baie dankie Norman, julle was uitstekende gaste. Ons waardeer julle omgee vir ons plekkie en die puik toestand waarin julle die woonstel gelaat het.

Ons maak weer so.

Coo-ee 9
Lousanne B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lousanne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superb location in the picturesque coastal village of Herolds Bay.

This quaint apartment has beautiful ocean views. It is private, clean & well furnished. Ask a local how to access the walking track leading to the cross, highly recommended for keen hikers/runners. Children will appreciate the rock pools & easy beach access.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coo-ee 9 se terugvoer

Thank you Lousanne, we enjoyed hosting you and family, and wish you safe and enjoyable further travel in South Africa
Millene

Coo-ee 9
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 69, Heroldsbaai, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeVDPYApdofEwNpJH1Zy57CDELLyEcLQjP0kPeWFpvGlE4grLvW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 69 Beach Road Herolds Bay 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054372555425 22.390635555556
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem