+12
Selfsorg in Heroldsbaai

Coo-ee teen die see

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Erika B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ons het 'n heerlike verblyf gehad by Coo-ee teen die See in Heroldsbaai. Die uitsig oor die see is absoluut pragtig en mens kan regtig ontspan met die geluid van die branders in die agtergrond. Ons is hartlik verwelkom en het genoegsame inligting en uitstekende aanbevelings ontvang oor restaurante, staproetes en aktiwiteite in die omgewing. Die eenheid was skoon, netjies en baie gerieflik ingerig. Ons sal definitief weer hier kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Luisa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

5 Beach Road (Erf 69), Herolds Bay, 6530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6126a0ac8262fbbba6faf7201b53189612a94b1fa730ed813038b48f6b97589a3acc8c59496ce9152937b1c6be10b932aaea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 5 Beach Road (Erf 69) Herolds Bay 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054314874762 22.390811877443
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang