Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coral Beach Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leervisstraat 16, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Coral Beach Cottage is 'n selfsorgkothuis in Pearly Beach se veilige Pearly Beach Resort. Die kothuis is stapafstand vanaf die pragtige en ongerepte Pearly Beach-strand.

Die kothuis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Gaste in dié slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus en daar is ook 'n etenstafel en binnebraaigeriewe. Die sitarea het 1 dagbed en 'n slim-TV met Openview.

Die leefarea het stapeldeure wat na 'n boma-area met ingeboude sitplek lei.

Daar is 2 oop erwe langs die eiendom waar gaste van die straat af kan parkeer en onder skadubome kan sit en ontspan of kan braai.

Ongelukkig word troeteldiere nie op die erf toegelaat nie. Slegs permanente inwoners mag troeteldiere hê.

Slaapplek

’n Bespreking by Coral Beach Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Coral Beach Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nedien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • Leervisstraat 16, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Coral Beach Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leervisstraat 16, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdad7655be2afea770935e20b913e5ab5aeaf09e7d6ff4079cfa1df5f6aa9276ed16eb4f0110cead6469955ec59d19c8711fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 7) 3 5 1 5 16 Leervis Street Pearly Beach Resort 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -34.667748955229 19.518956783127
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem