Coral Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Coral Place is 'n pragtige selfsorg-eiendom in Salt Rock. Die ligging is puik, net 'n klein entjie se stap van die hoofstrand af. Coral Place is ook net 5 minute se ry van die plaaslike winkelsenrums en Zimbali-, Simbithi- en Ulali-gholfbaan af, en 15 minute se ry vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Dit is ideaal vir besoekers wat die omgewing wil verken en Princes Grant-gholfbaan, uShaka Marine World, die IKS en die rugbystation wil besoek.

Coral Place het slaapplek vir 8 gaste en dit bestaan uit 'n hoofhuis met 4 slaapkamers.

Elkeen van die slaapkamers in die hoofhuis het 'n en suite-badkamer en daar is 'n ruim oopplan-area wat bestaan uit 'n formele sitkamer en 'n TV-kamer wat oopmaak op 'n kroeg-area. Die kroeg-area lei na die onderdakbraaiplek. Daar is 'n eetarea en 'n oopplan-kombuis met 'n gas- en 'n elektriese kombinasie-stoof. Die groot, lieflike swembad kyk uit oor die oseaan. Die meeste van die kamers het see-uitsigte.

'n Dubbelmotorhuis is beskikbaar. En WiFi en 'n daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit.

Let wel dat 'n minimum van 5 nagte in die stil seisoen en 'n minimum van 10 nagte in die besige seisoen bespreek moet word.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Jacuzzi
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Coral Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false