LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+33
Selfsorg in Harkerville

Coral Tree Cottages

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Sibongile B
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2026

Lovely. Tranquil and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizel S
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Heerlike kort wegbreek. Heerlik gebly, skoon en netjies. Kindervriendelik en kon met gemak lekker braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simon V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Really pleasant. Great venue. Safe and well maintained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benjamin A D
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Peaceful, neat, clean and a great vibe. Clean, neat and friendly with amazing hosts and workers. Had a blast! The water park was amazing as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Comfortable, clean and well located. The cottage was clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patsy R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Des 2025

Rustig en stil plekkie om net te ontspan. Ons het die Coral Tree Cottages Hoopoe eenheid vreeslik geniet, privaat en pragtige tuin wat 'n mens omring, baie stil en vriendelike diens elke dag. Swembad op die perseel, en as jy kinders het, kan jy by die waterpark reg langsaan gaan baljaar; jy het jou eie ingang vanaf die perseel.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eileen L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

A lovely weekend away situated in the trees! Fabulous place, felt so at home, will definitely be going back again. Wonderful hosts!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Heerlike woud stilte. Heerlike skoon en netjiese verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marthina V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Rustige plekkie. Lekker groot vertrekke en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Uitstekende plek. Goeie diens. Waarde vir geld. Vol DSTV, toegang gratis tot waterpark slides, skoon, netjies, braaigeriewe met rooster word elke dag skoogemaak, die huis word elke dag skoongemaak met skoon handdoeke. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N2, Harkerville, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4HGPC5rZ6Ebpo6bcCJ9p8dXyaheA52hcBMfx1NgohlmNfk4mnO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 N2 Harkerville 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.038906883247 23.231459856033