Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cork Oak Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverside-straat 11, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cork Oak Cottage is 'n bekoorlike oopplan-selfsorgeenheid wat deel vorm van die eienaar se hoofwoning, met sy eie privaat ingang. Dié verblyf is in Ceres geleë en is naby 'n verskeidenheid winkels en restaurante in die middedorp.

Die stylvolle eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n gemaklike rusbank, platskerm-TV en 'n losstaande kaggel. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die eenheid het ook 'n privaat stoep met buitemeubels. Gaste het toegang tot 'n gedeelde buite-vermaakarea met 'n etenstafel en stoele, sowel as braaigeriewe. Gaste kan hul maaltye onder die kurkeik geniet. Veilige parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Cork Oak Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Area
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Dienste

  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Cork Oak Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Riverside-straat 11, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cork Oak Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverside-straat 11, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c910ef5d4e3a9024fc76c692ec490c4eb355f94b00588c9ca8ceef1c6fc9387818870e454c849bc7580f77e6aa24eca8534?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 11 Riverside Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.363923565089 19.301160385073
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem