Cork Oak Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riverside-straat 11, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cork Oak Cottage is 'n bekoorlike oopplan-selfsorgeenheid wat deel vorm van die eienaar se hoofwoning, met sy eie privaat ingang. Dié verblyf is in Ceres geleë en is naby 'n verskeidenheid winkels en restaurante in die middedorp.
Die stylvolle eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n gemaklike rusbank, platskerm-TV en 'n losstaande kaggel. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, skottelgoedwasser, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die eenheid het ook 'n privaat stoep met buitemeubels. Gaste het toegang tot 'n gedeelde buite-vermaakarea met 'n etenstafel en stoele, sowel as braaigeriewe. Gaste kan hul maaltye onder die kurkeik geniet. Veilige parkeerplek word voorsien.
Slaapplek
’n Bespreking by Cork Oak Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
Dienste
- Internet koppeling
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jaar gelys 1
Ligging
- Riverside-straat 11, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Gaste dink Cork Oak Cottage het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riverside-straat 11, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom