Corner Square

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 6 Aug 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Corner Square is ‘n selfsorgwoonstel in Nelspruit, Mpumalanga.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste. Die kamer het 2 ekstra lang enkelbeddens en die badkamer het ‘n stort, wasbak en ‘n toilet. Daar is ‘n slaapbank vir 2 kinders of 2 volwassenes in die leefarea.

Die kombuis is toegerus met ‘n broodrooster, yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitarea het ‘n slaapbank en ‘n platskerm-TV met Netflix. Die woonstel bied ook WiFi, ‘n werkarea en lugversorging.

Die stoep het ‘n etenstafel vir 4 en veilige parkeerplek is onder ‘n motorafdak beskikbaar. Die eiendom het ‘n elektriese heining, en gebruik sonkrag.

Slaapplek

'n Bespreking by Corner Square sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Corner Square gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 252 R1 127 per nag (vir 4 mense)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 6 Aug 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false