Cornerstone Guesthouse at 89 Alk Van Zyl
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 94
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Simele Z - Mei 2024
Algehele gradering
Very nice!
Ronelle L - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker geslaap en alreeds by vriende aanbeveel. Personeel is baie vriendelik.
John S - Apr 2024
Algehele gradering
Veilige stil area en kliënte diens was puik.
Melani S - Feb 2024
Algehele gradering
Die eienaar was baie aangenaam en het uit haar pad gegaan om ons te help en wel.
Coenie G - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflik geleë. Christine is 'n baie vriendelike gasvrou.
Isaac J - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Cornelus T - Jan 2024
Algehele gradering
Good location and premise.
Surina V - Des 2023
Algehele gradering
Goed gelee gastehuis, baie skoon en netjies.
Jerome F - Nov 2023
Algehele gradering
Sal aanbeveel en weer bespreek.
Elana D - Aug 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam net loadshedding is 'n probleem.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alk Van Zyl-laan 89, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap