Coron Park 106

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Coron Park 106 is in Secunda en bied gehalte-verblyf aan 'n paartjie, sakereisigers of oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien vir gaste wat langer bly.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale en die eetarea het oorgenoeg sitplek sodat gaste hul maaltye saam kan geniet.

Daar is braaigeriewe vir gaste se gebruik.

Gaste het ook toegang tot veilige onderdakparkeerplek op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by Coron Park 106 sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Coron Park 106 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false