Wes-Rand Akkommodasie by Cosmo Inn | LekkeSlaap
+12

Cosmo Inn

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marocco-straat 2155 , Cosmo City, Johannesburg, 2188, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R546 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cosmo Inn is 'n bekostigbare gastehuis in Cosmo City in Johannesburg. Die gastehuis is gerieflik geleë, naby Cosmo Mall, Monte Casino, Lion's Park, die Coca Cola Dome en Lanseria Internasionale Lughawe.

Verblyf word in 5 dubbelkamers en 1 selfsorgkamer gebied. Elke kamer beskik oor 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging wat verhit en verkoel en koffie- en teemaakgeriewe. Die selfsorgkamer het ook 'n mikrogolfoond, yskas, vierplaatstoof en 'n privaat badkamer.

Parkeerplek is op die perseel agter 'n hek beskikbaar. Die gastehuis word nie deur beurtkrag geaffekteer nie, aangesien ons 'n kragopwekker het.

Veiligheid en privaatheid word benadruk by Cosmo Inn en alle gaste word warm diens en bekostigbare verblyf verseker.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir Cosmo Inn
Netheid
5.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Marocco-straat 2155 , Cosmo City, Johannesburg, 2188, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf R546
per nag (plek vir 2)
Vanaf R546
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marocco-straat 2155 , Cosmo City, Johannesburg, 2188, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQ0H6XwDeHcalFBcbhEv9VDxTdU9VMG4xqI2uaedU1kjRgVg9Rz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R546  per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 2155 Morocco Street Cosmo City 2188 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.019197820719 27.92411453373
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za