Cosy @ Sea Point
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Frere-weg, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cosy @ Sea Point is in die voorstad Drieankerbaai in Kaapstad. Dit is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat onvergeetlike verblyf aan 'n paartjie bied.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV en gratis WiFi.
Die woonstel is net 'n paar treë vanaf die mees modieuse kafees en winkels en die pragtige Seepunt Promeande. Dit is ook etlike minute vanaf Tafelberg se kabelkarretjie, die konferensiesentrum, winkelsentrums en die strand.
Alle gaste het volledige toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en braai-area. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Cosy @ Sea Point sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Frere-weg, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Frere-weg, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom