Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Castle

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martingale 2, Pezula Gholfbaan, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Cosy Castle is 'n pragtige vakansiehuis met moderne afwerkings in die hartjie van Knysna op die Tuinroete en spog met 'n panoramiese uitsig oor die see en die 12de putjie van die Pezula Gholfbaan.

Die dubbelverdiepinghuis is geskik vir 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers met lugversorging. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en stapeldeure wat na 'n balkon lei. Die ander 3 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en al 4 slaapkamers het TV's. Beide stort- en badgeriewe is beskikbaar.

Die oopplan-hoofleefarea is op die grondverdieping en het 'n kombuis, eetarea en sitarea met gemaklike sitplek. Die pragtige kombuis is met 'n gasstoof, vierplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n tiensitplek-etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Verder is daar 'n kroegarea met 'n TV en WiFi is oral in die huis beskikbaar. Die ander leefarea het 'n kaggel.

Die stapeldeure lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n etenstafel met 'n groot swembad. Die balkon op die boonste verdieping het 'n gasbraai. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Cosy Castle sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.8/5

Barnedene Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 6

Jaar gelys 3

Ligging

  • Martingale 2, Pezula Gholfbaan, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martingale 2, Pezula Gholfbaan, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA679d0bb151bd1ba1347307ba4309931644c137fcced0081f8757d66d2e852912652c64b8d53299809c36e87e648825213ff7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 8) 2 Martingale Pezula Golf Course 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.075025328183 23.09064536513
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem