Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Corner

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R712, Clarens Golf & Trout-landgoed, Villa 80, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cosy Corner is 'n gerieflike selfsorg-eenheid wat slaapplek bied aan 4 mense in die Clarens Golf & Trout-landgoed in Clarens.

Die eenheid bied lieflike uitsigte en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en leefarea. Elkeen van die kamers het 'n koninggrootte-bed wat ook opgemaak kan word as 2 enkelbeddens, en daar is badkamers met 'n stort of bad en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolf, yskas, ysmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye by die etenstafel nuttig.

Die leefarea het 'n kaggel, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi-toegang.

Die leefarea lei na 'n stoep met ingeboude braaigeriewe met 'n uitsig oor die berge. Skoonmaakdienste is op versoek en teen 'n addisionele koste beskikbaar.

Gaste kan gholfspeel op die gholfbaan, 'n verskeidenheid restaurante of kafees besoek, of die kunsgalerye en die Basotho Kulturele Dorpie verken. Daar is ook talle aktiwiteite in die omgewing insluitende vierwielmotorfietsritte, bergfietsry, staproetes, 4x4-roetes en rivier- en witwaterroeigeleenthede.

Slaapplek

’n Bespreking by Cosy Corner sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 31 resensies vir Cosy Corner
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Jaar gelys 4

Ligging

  • Langs die R712, Clarens Golf & Trout-landgoed, Villa 80, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Cosy Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R712, Clarens Golf & Trout-landgoed, Villa 80, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa96b03e5fe51663b6364683c1baa6230bfedcbba83232c513725fdf46948155792ae2d824491c77fa69454b50b137625f489?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 Off the R712 Villa 80, Clarens Golf & Trout Estate 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.503300469951 28.422851632504
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem