Cosy Corner
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boventrek-straat, Midwest, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cosy Corner bied knus selfsorgverblyf in die hartjie van Midwest, St. Helenabaai. Dit is ideaal vir 'n vinnige wegbreek aan die Weskus, aangesien hierdie verblyf net 100 m van die strand af is.
Hierdie 2 woonstelle bied slaapplek an 3 gaste en is ideaal vir 'n gesin. Dit beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, en daar is 'n enkelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n stoep met sitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek agter 'n geslote hek op die perseel is ook beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Sune Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 90
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Boventrek-straat, Midwest, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Midwest St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boventrek-straat, Midwest, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap