LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cosy-Corner Guest House | LekkeSlaap
+25

Cosy-Corner Guest House

9 resensies
Gastehuis
Standaardkamer met stort - 2-Enkelbed/Koninggrootte-kamer
Vanaf R1 160
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié gerieflike kamer front noord en het 'n lieflike uitsig oor die tuin. Daar is 'n koninggrootte-bed (wat in 2 enkelbeddens omskep kan word), en suite-stort, kluis, koffie- en teemaakgeriewe, plafonwaaier, verwarmer, gemakstoele, platskerm-TV en gratis WiFi. Daar is nie 'n privaat ingang nie en tariewe word per persoon of per 2 persone wat deel gehef.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Belasting en Ekstras

Ongelukkig word kinders onder die ouderdom van 12 nie toegelaat nie. Kinders tussen die ouderdom van 12 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

1 maand voor inklokdatum: 60% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 1 maand voor inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Standaardkamer met stort - 2 Enkelbeddens
Vanaf R1 160
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer front noord en het 'n uitsig oor die lieflike tuin. Daar is 'n koninggootte-bed (wat in 2 enkelbeddens omskep kan word), en suite-badkamer met 'n stort, kluis, koffie- en teemaakgeriewe, plafonwaaier, verwarmer, gemakstoele, platskerm-TV en gratis WiFi. Daar is nie 'n privaat ingang nie en tariewe word per persoon of per 2 persone wat deel gehef.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Belasting en Ekstras

Ongelukkig word kinders onder die ouderdom van 12 nie toegelaat nie. Kinders tussen die ouderdom van 12 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

1 maand voor inklokdatum: 60% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 1 maand voor inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Standaardkamer met stort - Dubbelbed
Vanaf R1 160
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim kamer het 'n uitsig oor die welige tuin en die Outeniekwaberge in die verte, en matte. Daar is 'n dubbelbed, 2 stoele, plafonwaaier, kluis, koffie- en teemaakgeriewe, platskerm-TV en gratis WiFi. Daar is nie 'n privaat ingang nie en tariewe word per persoon of per 2 persone wat deel gehef.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Belasting en Ekstras

Ongelukkig word kinders onder die ouderdom van 12 nie toegelaat nie. Kinders tussen die ouderdom van 12 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

1 maand voor inklokdatum: 60% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 1 maand voor inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Luukse kamer met volle badkamer - 2-Enkelbeddens/Koninggrootte-bed
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

'n Lieflike kamer wat noord front, met 'n dek wat 'n uitsig oor die tuin en die Outeniekwaberge bied. Dit is 'n ruim kamer met matte, 'n klein sitarea met 2 gemakstoele, TV, koffie- en teemaakgeriewe, plafonwaaier, verwarmer, kluis in kas, 'n koninggrootte-bed (wat in 2 enkelbeddens omskep kan word) en gratis WiFi. Tariewe word per persoon gehef (nie per kamer nie).

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Belasting en Ekstras

Ongelukkig word kinders onder die ouderdom van 12 nie toegelaat nie. Kinders tussen die ouderdom van 12 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

1 maand voor inklokdatum: 60% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 1 maand voor inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Luukse kamer met volle badkamer - 2 Enkelbeddens/Koninggrootte-bed
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer front noord en het 'n privaat stoep wat na die tuin lei. Die kamer is ruim en het matte, 'n sitkamertjie met 2 gemakstoele, 'n TV, koffie- en teemaakgeriewe, 'n plafonwaaier, verwarmer, kluis, koninggrootte-bed (wat in 2 enkelbeddens omskep kan word) en gratis WiFi. Tariewe word per persoon gehef (nie per kamer nie). Geen privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Belasting en Ekstras

Ongelukkig word kinders onder die ouderdom van 12 nie toegelaat nie. Kinders tussen die ouderdom van 12 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

1 maand voor inklokdatum: 60% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 1 maand voor inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Gesinskamer
Vanaf R1 600
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 3 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

'n Ruim kamer met 'n mat en 3 enkelbeddens of 2 enkelbeddens (wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word) en 'n dubbelstapelbed. Verder is daar ook 'n sitarea en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het koffie- en teemaakgeriewe, WiFi, plafonwaaier, kluis en 'n haardroër. Kinders onder 12 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Belasting en Ekstras

Ongelukkig word kinders onder die ouderdom van 12 nie toegelaat nie. Kinders tussen die ouderdom van 12 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

1 maand voor inklokdatum: 60% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 1 maand voor inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

was R1 160
Vanaf R773
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rensstraat 12, Dormehlsdrift, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxM2MwMzk1LTZlOTYtNGY1Zi04OTU0LWE3NmIyMzllOWYwYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 160, nou Vanaf R773  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 12 Rens Street Dormehlsdrift 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.961750914268 22.450714409351
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!