Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Stay

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 21 resensies vir Cosy Stay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Hanlie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was perfek. Kan dit aanbeveel. Ons het vreeslik lekker daar gebly. Dankie.

Alles was net perfek. Nogmaals dankie, ons het heerlik oornag daar. Sal beslis weer daar bespreek. Kan dit regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Stay se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, waardeer dit baie. Kom gerus weer.

Cosy Stay
Angela O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and perfect location.

Our room was very comfortable, and our hostess was friendly. It was a perfect location where we could safely park our car and walk to restaurants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Stay se terugvoer

Thank you very much for the feedback, I appreciate it.

Cosy Stay
Arno E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste.

Cosy, cosy en nogmaals cosy. Ongelooflik vriendelike gasvrou van begin tot einde. Kan Cosy Stay enige dag aanbeveel! PS, jammer ek het al die beskuit. Lol!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Stay se terugvoer

Dankie vir terugvoering, waardeer.

Cosy Stay
Laremy L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laremy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat nodig gehad het.

Baie netjies en alles wat jy nodig het. Baie vriendelike gasvrou en definitief weer besoek as ek moet kom gholf speel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Stay se terugvoer

Dankie vir terugvoering, waardeer. Geniet julle trip.

Cosy Stay
Madelein K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekkerste verblyf.

Beveel die verblyf sterk aan, baie aangename plekkie met die vriendelikste eienaars. Plek was baie netjies en skoon, toegerus met meer as wat jy nodig het, bed slaap soos 'n droom en die lugversorger was 'n groot bonus vir die hitte.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Stay se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, waardeer dit baie. Hoop om jou gou weer te sien.

Cosy Stay
Coenie K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie K
Besigheidsreis

Veilig, skoon met alles wat mens nodig het.

Uitstekende goed beplande veilige verblyf in 'n pragtige dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Stay se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, waardeer dit.

Cosy Stay
Sue B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent, comfortable, and fantastically fitted out. A big thank you to Johan and the host.

We found Cosy Stay excellent. The host and Johan met us; such super people. We had everything we needed: delicious rusks, tea, and coffee. Even milk in the fridge, also chocolates on our bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Stay se terugvoer

Thank you very much for the feedback, it is much appreciated.

Cosy Stay
Sandra S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ingerigte plek met 'n baie vriendelike gasheer en -vrou.

Ons het heerlik gebly by Cosy Stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Stay se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Sandra. Ek waardeer dit baie.

Cosy Stay
Marina O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf, pragtige plekkie en vriendelike mense!

Definitief waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Stay se terugvoer

Baie dankie vir terugvoering, waardeer dit.

Cosy Stay
Jaco H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike, netjiese en "cozy" plekkie in veilige omgewing.

Die diens is baie goed en Sarie 'n uitstekende gasvrou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Stay se terugvoer

Baie dankie Jaco, waardeer.

Cosy Stay
Patsy S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patsy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and cosy.

The hosts were very welcoming, friendly and concerned for our comfort. They provided welcome suggestions for eateries for meals.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Stay se terugvoer

Thank you so much for the rating, Patsy.

Cosy Stay
Jandra K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandra K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige skoon geriewe in 'n lekker stil area.

Ons het baie lekker by Cosy Stay gebly. Baie dankie Sarie en Johan vir julle vriendelike ontvangs. Ons sien uit na ons volgende kuier by julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Stay se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, waardeer dit. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Cosy Stay
Marisca P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisca P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons moes oorslaap na 'n troue. Dit was perfek vir die geleentheid.

Baie mooi netjies. Met inverter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Stay se terugvoer

Baie dankie vir terugvoering. Waardeer dit

Cosy Stay
Allie W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het en meer is in die gerieflike blyplek, dit is skoon, netjies en veilig met vriendelike gashere.

Ons het baie lekker gebly en Sarie en Johan doen moeite om jou te verwelkom en te groet. Alles is daar wat jy nodig het en meer. Skoon , netjies en veilig. Dankie Johan en Sarie. Ons sal beslis weer daar kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Stay se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Waardeer dit baie.

Cosy Stay
Catherine S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Catherine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay, friendly hosts, a little gem in Robertson.

Sarie and her husband were friendly and helpful hosts during our stay. Everything was very clean and organised and what you saw in the images is exactly what you got. We had all the essentials we needed and the inverter was a bonus in that the TV and bed lights were still working and you could use the inverter to charge your phone. Definitely would visit again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Stay se terugvoer

Hi Catherine, thank you so much for the beautiful review.

Cosy Stay
Sanet S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Belis 'n aanbeveling. Ontvangs en 2 wonderlike gasvrye mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Stay se terugvoer

Baie dankie Sanet, vir die terugvoering. Waardeer dit. Kom gerus weer.

Cosy Stay
Gerrie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die verblyf baie geniet.

Die kamer was netjies, soos op die foto's. Ons het wynlandse gasvryheid baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Stay se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, waardeer dit baie. Kom gerus weer.

Cosy Stay
Kotie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie V
Saam met vriende

Goeie waarde vir geld.

Baie netjiese en skoon eenheid. Knus, keurig en goed ingerig met alles wat nodig is. Bonus: krag, ligte en WiFi aan met loadshedding. Eienaars is hulpvaardig en vriendelik, deurgaans goeie kommunikasie. Kan hul eenheid met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Stay se terugvoer

Baie dankie Kotie, vir die terugvoering. Ek waardeer dit.

Cosy Stay
Yolande V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en gerieflik.

Gasvrou was vriendelik en hulpvaardig. Alles was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Stay se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, waardeer dit. Kom gerus weer.

Cosy Stay
Busisiwe P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Busisiwe P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very beautiful place. Hosts were very friendly. Highly recommended.

The place is very lovely and clean. What you see on the pictures is exactly what you get. Sarie and her husband are such great hosts and their communication is super great. The amenities were more than expected. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Stay se terugvoer

Hi Busisiwe, thank you so much for your kind words.
We hope to see you again.

Cosy Stay
Anke U - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Vriendelike mense. Mooi, skoon plek. Lekker vir 'n aand of 2 se slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Stay se terugvoer

Baie dankie Anke vir die terugvoering. Ek waardeer dit. Kom gerus weer

Cosy Stay
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 14, Robertson, Wes-Kaap, 6705,
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b84693625eac50fcf5b620929d94a10428dfcd4860ce65f6b3248937303b46b9e26a1c49209b587053b9a30165d590463b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 14 Market Street Robertson 6705 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.800445687005 19.878533792035
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem