Cosy Stay
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Hanlie V - Apr 2024
Algehele gradering
Alles was perfek. Kan dit aanbeveel. Ons het vreeslik lekker daar gebly. Dankie.
Cosy Stay se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, waardeer dit baie. Kom gerus weer.
Angela O - Apr 2024
Algehele gradering
Comfortable and perfect location.
Cosy Stay se terugvoer
Thank you very much for the feedback, I appreciate it.
Arno E - Apr 2024
Algehele gradering
Die beste.
Cosy Stay se terugvoer
Dankie vir terugvoering, waardeer.
Laremy L - Mrt 2024
Algehele gradering
Alles wat nodig gehad het.
Cosy Stay se terugvoer
Dankie vir terugvoering, waardeer. Geniet julle trip.
Madelein K - Jan 2024
Algehele gradering
Lekkerste verblyf.
Cosy Stay se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, waardeer dit baie. Hoop om jou gou weer te sien.
Coenie K - Jan 2024
Algehele gradering
Veilig, skoon met alles wat mens nodig het.
Cosy Stay se terugvoer
Dankie vir die terugvoering, waardeer dit.
Sue B - Des 2023
Algehele gradering
Excellent, comfortable, and fantastically fitted out. A big thank you to Johan and the host.
Cosy Stay se terugvoer
Thank you very much for the feedback, it is much appreciated.
Sandra S - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige ingerigte plek met 'n baie vriendelike gasheer en -vrou.
Cosy Stay se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Sandra. Ek waardeer dit baie.
Marina O - Aug 2023
Algehele gradering
Fantastiese verblyf, pragtige plekkie en vriendelike mense!
Cosy Stay se terugvoer
Baie dankie vir terugvoering, waardeer dit.
Jaco H - Aug 2023
Algehele gradering
Baie oulike, netjiese en "cozy" plekkie in veilige omgewing.
Cosy Stay se terugvoer
Baie dankie Jaco, waardeer.
Patsy S - Jun 2023
Algehele gradering
Comfortable and cosy.
Cosy Stay se terugvoer
Thank you so much for the rating, Patsy.
Jandra K - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige skoon geriewe in 'n lekker stil area.
Cosy Stay se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, waardeer dit. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Marisca P - Mei 2023
Algehele gradering
Ons moes oorslaap na 'n troue. Dit was perfek vir die geleentheid.
Cosy Stay se terugvoer
Baie dankie vir terugvoering. Waardeer dit
Allie W - Apr 2023
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het en meer is in die gerieflike blyplek, dit is skoon, netjies en veilig met vriendelike gashere.
Cosy Stay se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Waardeer dit baie.
Catherine S - Mrt 2023
Algehele gradering
Lovely stay, friendly hosts, a little gem in Robertson.
Cosy Stay se terugvoer
Hi Catherine, thank you so much for the beautiful review.
Sanet S - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Cosy Stay se terugvoer
Baie dankie Sanet, vir die terugvoering. Waardeer dit. Kom gerus weer.
Gerrie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het die verblyf baie geniet.
Cosy Stay se terugvoer
Dankie vir die terugvoering, waardeer dit baie. Kom gerus weer.
Kotie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Cosy Stay se terugvoer
Baie dankie Kotie, vir die terugvoering. Ek waardeer dit.
Yolande V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik.
Cosy Stay se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, waardeer dit. Kom gerus weer.
Busisiwe P - Des 2022
Algehele gradering
Very beautiful place. Hosts were very friendly. Highly recommended.
Cosy Stay se terugvoer
Hi Busisiwe, thank you so much for your kind words.
We hope to see you again.
Anke U - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik!
Cosy Stay se terugvoer
Baie dankie Anke vir die terugvoering. Ek waardeer dit. Kom gerus weer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 14, Robertson, Wes-Kaap, 6705,
- Geen kinders onder 18