Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Stay

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 14, Robertson, Wes-Kaap, 6705,
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cosy Stay is 'n gerieflike gastekamer op die eienaar se perseel in 'n stil doodloopstraat in Robertson. Dit is binne maklike bereik van restaurante en winkels, en is die ideale oornagstop vir reisigers.

Die verblyf is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en maak van sonkrag en 'n battery as 'n rugsteunkrag gebruik.

Die smaakvol gemeubileerde slaapkamer is geskik vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien, asook 'n elektriese kombers.

Die kamer het 'n kombuisie wat met verhit-en-eetgeriewe toegerus is, insluitend 'n broodrooster, yskassie, mikrogolfoond en 'n elektriese ketel. Beskuit en vars melk word ook voorsien.

Ander geriewe sluit gratis WiFi, 'n TV met volle DStv en lugversorging in. Gaste het ook toegang tot 'n binnehof met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe kan op versoek voorsien word.

Parkeerplek is op die omheinde perseel met 'n alarmstelsel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Cosy Stay sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 21 resensies vir Cosy Stay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 1

Ligging

  • Markstraat 14, Robertson, Wes-Kaap, 6705,
  • Gaste dink Cosy Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 14, Robertson, Wes-Kaap, 6705,
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b84693625eac50fcf5b620929d94a10428dfcd4860ce65f6b3248937303b46b9e26a1c49209b587053b9a30165d590463b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 14 Market Street Robertson 6705 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.800445687005 19.878533792035
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem