Vishoek Akkommodasie by Cosy Vishoek | LekkeSlaap
+14
+14

Cosy Vishoek

7 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 7)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 1, Vishoek, Kaapstad, 7580, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Cosy Vishoek is 'n selfsorghuis in Vishoek, 'n voorstad van Kaapstad.

Dié bekoorlike huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo.

Die leefarea is oopplan en lei na 'n eetarea, en die kombuis beskik oor geriewe soos 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en ingeboude kaste om breekware en eetgerei te stoor. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 2 leunstoele. Daar is n TV met DStv en gratis WiFi. Daar is ook 'n boma met buitebraaigeriewe.

Vishoek is 'n ouwêreldse vissersdorpie wat bekend is vir sy wit sandstrand, ongelooflike berg- en staproetes en komplekse grotformasies waar fossiele van oermense al gevind is. Besoekers kan ook die bekoorlike vlootdorpie Simonstad besoek en gaan kyk hoe die pikkewyne by Bouldersstrand baljaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Cosy Vishoek sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Cosy Vishoek
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 4de Laan 1, Vishoek, Kaapstad, 7580, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cosy Vishoek het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 7)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 1, Vishoek, Kaapstad, 7580, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6QlIJRQtKQjPIXGTlFOWAuOWZDnkO0cnxKpA3s8bmQrMSsT24T?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 7) 7 5 1 5 1 4th Avenue Fish Hoek 7580 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.1398729 18.4269367
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za