Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Vishoek

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Vian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Cosy Vishoek
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hennie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit is my 2de kuier by Cosy Vishoek en ek kan die verblyf nog steeds aanbeveel. Arina en Vian is altyd behulpsaam en vriendelik. Dankie julle. Ek kom weer braai by julle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Vishoek se terugvoer

Goeiedag. Dankie, Hennie, dit was lekker om jul weer te ontvang. Ons sien jul graag weer. Groete daar.

Cosy Vishoek
Niell T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niell T
Besigheidsreis

Very friendly hosts, always willing to assist, clean and secure accommodation.

Hosts were open and friendly from the time that I arrived until my departure. Backup lights are available for loadshedding and Wi-Fi is always available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrsna L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrsna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Ruim vertrekke. Mooi dekor. Alles wat jy nodig het as krag aan of af is. Gasvrou gaan die extra myl om 'n mens welkom te laat voel. Lekker sentraal om die omgewing te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro V
Saam met vriende

Die derde slaapkamer is bitter bitter klein, maar verder was alles heeltemal aanvaarbaar.

Baie skoon! Eienaars was baie tegemoetkomend. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V
Gesin met tieners

Gerieflike en bekostigbare verblyf vir 'n groot gesin!

Baie dankie Vian en Arina vir die gebruik van julle huis. Ons het verskriklik lekker gebly. Die moeite wat julle doen vir julle gaste gaan nie ongesiens verby nie. Baie dankie vir al die ekstras wat julle doen sonder dat jy eers nodig het om te vra. Ons het baie lekker geslaap ten spyte van die besige straat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon M

Perfect, with friends and family. Perfect for kids, very safe, a walk away from the beach and thumbs up to Jane for allowing us our privacy.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie D

'n Gerieflike bestemming waar vriende en familie mekaar se geselskap kan geniet.

Ons het reg vanaf ons aangeland het welkom gevoel. Die huis word goed in stand gehou en is goed ingerig om te ontspan en 'n tydjie saam met vriende en familie te geniet. Ons het ook elke dag dit geniet om 'n stappie te neem na die strand en die winkels is gerieflik naby. Definitief 'n plekkie bo aan ons lys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea W

Ongelooflik lekker.

Alles was lekker. Net die besige straat en die verkeer was soms hinderlik, andersins 10 uit 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Vishoek se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, bly julle het ten spyte van die verkeer lekker gekuier.

Cosy Vishoek
Huibrie P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Huibrie P

Gerieflik ingerigte plekkie by 'n wonderlike strand vir klein en groot.

Die huisie het alles gehad wat ons benodig het vir 'n vakansie met ons twee jong kinders en hul grootouers vir 'n lekker familievakansie. Ons kon kos maak vir al die etes wat ons daar was en ook vleisbraai. Ons wou net êrens in die Kaap-omgewing wees en was nog nooit voorheen in Vishoek nie. Dis maar 'n ryery na al die dinge wat ons in die wyer Kaap-omgewing wou doen, maar daar is ook heelwat om te doen naby. Ons was aangenaam verras met die lekker strand binne 'n gesonde stappie van die huis af. Die strand self was lekker om te speel en kinders het selfs bietjie geswem op een van die warmer dae - ons was einde Augustus daar. Daar is ook 'n oulike speelparkie en 'n baie lekker restaurant met 'n groot stoep sowel as binne-eetplek reg op die strand. Was perfek vir kinders, ouers en grootouers. Die gasheer, Vian, sowel as Jane wat ons ontvang het, was almal baie goed met kommunikasie vooraf en tydens ons verblyf, alles het glad verloop. Hulle het ook 'n paar basiese kosbenodigdhede reg gehad vir ons gebruik: koffie, tee, melk, olie en speserye sowel as ons verwelkom met bietjies wyn en koeldrank.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Vishoek se terugvoer

Baie dankie dat jul by ons kom bly het, dis lekker om te hoor dat jul lekker gebly het. Jul moet weer so maak, ons wag jul die keer in somer.

Cosy Vishoek
Viyonnefer M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viyonnefer M

Home.

Stayed with them from 03 Aug 18 to 06 Aug 18, just have to give Cosy Vishoek a 5 star rating, the place is clean and you feel right at home. I say home because that is what it felt like, a home from home. The place is spacious and very secure. It can sleep up to 7 people, the WiFi is fast and we had no problems whatsoever. We will definitely recommend Cosy Vishoek to anyone, it is value for your money. Definitely visiting again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Vishoek se terugvoer

So glad to hear that. Next time when you book I will most definitely add a night to your stay on us. It is our family holiday home and have lots of good memories and always hope you made new memories in Fishoek. Again, thank you for staying with us.

Cosy Vishoek
De Wet T - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet T
Saam met vriende

Puik waarde vir geld.

Cosy Vishoek is 'n gerieflike huis binne loopafstand van kruidenierswinkels ens. Volledig toegerus vir selfsorg, slaapplek vir tot 6/7 mense in twee slaapkamers (dubbelbeddens), een met en suite badkamer, plus nog 'n klein semi-afgesonderde kamertjie net langs die leefvertrek met 'n dubbel-/stapelbed. Die huis is baie netjies en gerieflik en ons het heerlik gebly. Neem kennis dat die huis op die hoek van die besige Kommetjie-weg is, so veral met spitstye is daar nogal heelwat verkeersgeluide. Selfs vir ons plattelanders was dit egter nie 'n groot probleem nie en die plek bied puik waarde vir geld. Ons sal weer hier kom bly. Diens en kommunikasie van die eienaars/toesighouers was deurentyd vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosy Vishoek se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer jou terugvoering. Dit is lekker om te hoor dat jul waarde vir jul geld gekry. As jy weer vir ons kom kuier sorg ek vir n ekstra aand.

Cosy Vishoek
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 1, Vishoek, Kaapstad, 7580, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6QlIJRQtKQjPIXGTlFOWAuOWZDnkO0cnxKpA3s8bmQrMSsT24T?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 1 4th Avenue Fish Hoek 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -34.1398729 18.4269367
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem