Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage @ 49

Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 22 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortstraat 49, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 R467 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cottage @ 49 bied knus selfsorgverblyf in Parys en is net 900 m vanaf verskeie winkels en restaurante. Gaste kan tussen 2 eenhede kies of dit kan saam bespreek word.

Eenheid 1 is 'n knus eenheid wat slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders bied en is 900 m vanaf verskeie winkels en restaurante. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n oopplan-kombuis met gasplaat en 'n mikrogolfoond, en 'n leefarea met 'n koningingrootte-slaapbank en 'n onderdakstoep met braaigeriewe en sitplek. Hierdie eenhed is troeteldiervriendelik indien dit vooraf gereël word en onderdakparkeerplek word voorsien. Elke eenheid het 1 parkeerplek. Reëlings sal getref moet word indien gaste meer as 1 voertuig het.

Eenheid 2 is 'n kleiner weergawe van Eenheid 1. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer, 'n oopplan-leefarea met 'n kombuisie wat volledig toegerus is en 'n groot rusbank wat 'n addisionele slaapplek aan 'n volwassene of kind onder 12 bied. Hierdie eenheid sluit ook 'n slim-TV met Netflix, gratis WiFi en braaigeriewe in. Handdoeke, skottelgoedseep en vadoeke word voorsien. Onderdakparkeerplek word voorsien.

Albei eenhede bied gerieflike verblyf aan gaste wat graag wil ontspan.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 54 resensies vir Cottage @ 49
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Jaar gelys 3

Ligging

  • Kortstraat 49, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Cottage @ 49 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
R700 R467
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R467
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortstraat 49, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47470ad4de906c8d63352c45e0d0a4d5a0bc0bed5b749f6c07abbc17597768a6a247534d77184358fa99030d83378234e14a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R467 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 49 Kort Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -26.903812717852 27.453768549634
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem